Oor die afgelope paar jaar het die toestand van Hoffman-plein in Bloemfontein drasties agteruitgegaan.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Grafika: Polisiestasies val (letterlik) uitmekaar
“Sommige speurders sit met 500 onafgehandelde dossiere, maar met geen hulpbronne om die sake te ondersoek nie.”
Brande in PE ná drie dae geblus
“Die situasie kan egter vinnig verander namate windtoestande verander – ons verwag sterk winde later in die dag wat verskeie brande kan laat opvlam.”
Vrou vertel oor sussie se selfdood
Leandri Herbst het die aand van haar selfdood vir ʼn medeleerder gesê sy is die afgelope paar weke deur hel.
‘Ons trane sal jou landerye water gee’
“Willem het dit reggekry om die wêreld weer op sy knieë te bring en weer bewus te raak van God.”
Twee gevonnis vir moord op jong vrywilliger
Ameerodien Noordien, ʼn vrywilliger by die liefdadigheidsorganisasie Gift of the Givers, is dood toe hy in die kruisvuur tussen twee bendes in Hanoverpark beland het.
Dlamini-Zuma moet redes vir Covid-19-inperking gee – hof
Sakeliga vra al sedert 2020 dat die minister die besluitnemingsrekords oor Covid-19-inperkings bekendmaak en het in September verlede jaar amptelik met die litigasiestryd begin.
Jong man sterf ná aanranding by kroeg
Die verdagte, wat bekend is aan die polisie, is nog nie in hegtenis geneem nie.
Nog maselgevalle aangemeld
Die uitbreking het nou nog verder in Mpumalanga versprei.
Klag oor sage by Vishoek-skool ingedien
“Een van die wit leerders het in reaksie gevra hoe swart-teen-wit-plaasmoorde dan verstaan moet word, maar hy is met minagting stilgemaak.”
Pitbull-aanvalle ‘nie nou skielik meer’
Pitbull-liefhebbers meen die blaam moet voor onverantwoordelike eienaars en telers se deur gelê word, eerder as om bloot van die honde ontslae te raak.
Beurtkrag afgeskaal danksy meer diesel
Eskom sê die voortgesette instelling van beurtkrag kan hoofsaaklik aan die hoë vlakke van onklaarraking en die beperkte noodopwekkingsreserwes toegeskryf word.
Baba deur bure se pitbull verskeur
Dit is die derde pitbull-aanval in minder as ʼn week en die vierde in twee weke.
Bethlehem-boer praat oor aanval
Sakkie Bell het swelling en bloeding op die brein weens kopbeserings wat hy tydens die plaasaanval opgedoen het. Dit tas sy gehoor aan.
Gauteng gaan R12 miljard gee vir e-tol
Hierdie geld sal van verskillende inkomstestrome verkry word.
DA selfs in Londen op CR se spoor
“Terwyl Suid-Afrikaners fase 5-beurtkrag moet trotseer, sit ons president en drink tee saam met die koning. Ons kan nie eers ’n ketel aanskakel nie.”
Ongenooide gasss in badkamer ontwyk kenners ure lank
“Dit het letterlik bloed, sweet en trane gekos om die slang vang.”
Aardbewing in Indonesië eis lewe van 162
Terwyl lyksakke uit verwoeste geboue te voorskyn gekom het, het reddingspogings om vermistes te vind Dinsdag voortgegaan.
Video’s: Waterskouspel by Augrabies
Talle mense het foto’s en video’s van die aangrypende watertonele in die Augrabieswaterval Nasionale Park op sosiale media gedeel.
Driejarige oorleef val van krans
Daar is vasgestel dat die kleuter 30 m ver by ʼn krans afgeval het.