Afgesien daarvan dat talle treinstasies vervalle is, is ʼn verdere 400 stasies tydens die Covid-19-inperking beskadig.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Bloem se ‘China City’ afgebrand
“Winkeleienaars wou nie hul besittings binne die gebou los nie. Soos ons verneem, het van hulle groot bedrae kontant onder hul bedmatrasse versteek.”
Vermiste fietsryer opgespoor
Sy gesin het hom Saterdag omstreeks 14:00 terugverwag, maar hy het nie by die huis opgedaag nie.
Ma se ‘laaste geveg’ vir vermoorde seun
“Hierna is daar niks behalwe herinneringe en ʼn kruis op ʼn graf nie.”
Polisiesersant skiet terug toe rowers toeslaan
“Die sersant het ’n harde slag gehoor en wakker geword. Dit is toe dat hy drie onbekende mans in hul slaapkamer sien staan.”
Tshwane spog met talle nuwe voertuie in vloot
Dit sal die stad R220 miljoen minder uitwerk om self die voertuie aan te koop as te huur.
Reën, donderweer op pad
Volgens die weerdiens is daar in hierdie gebiede ook die moontlikheid van hael en sterk wind.
Liggaam gevind van vrou wat tender sou indien
Hengelaars het ʼn liggaam van ʼn vrou in die Sandrivier naby Allemanskraal by Winburg opgemerk.
Dié bont outjies is SA se voël van die jaar
Dié kleurvolle voëlspesie bekoor voëlkykers van oor die wêreld en ondanks die feit dat dit ’n bedreigde spesie is, simboliseer die voëls hoop en veerkragtigheid.
Wetsontwerp vir huiswerkers steeds nie onderteken
“Ons offer alles op om seker te maak die huise van ons werkgewers is netjies en skoon, maar niemand gee vir ons om nie.”
Gemeenskap bou eie Afrikaanse skool
“Daar is ’n groot behoefte vir Afrikaanse onderwys in die Mosselbaai- en Hartenbos-omgewing weens die groeiende Afrikaanse gemeenskap.”
Oud-Aardklop-hoof sterf
Andries Vrey het geruime tyd met sy gesondheid gesukkel, maar vir sy familie was sy dood ʼn geweldige skok.
SA regering skoonveld toe VN oor minderhede vra
“Dit was ʼn baie groot verleentheid toe die voorsitter die Suid-Afrikaanse regering roep om oor minderheidsregte te praat en niemand opdaag nie.”
Skool reageer op boeliebewerings
“Die skool sal al drie baie mis. Hulle positiewe invloed het baie ver gestrek onder personeel en leerders.”
Man in hof ná argument by kuierplek
Die nadoodse ondersoek het aan die lig gebring dat ʼn aar in Van Zyl se nek beskadig is en dat hy gevolglik bloeding op die brein opgedoen het.
Video: Balju ry weg met Emfuleni se voertuie
In die Stad Tshwane het Eskom die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) genader vir bemiddeling oor die stad se skuld van R1,6 miljard.
Tesourie rig finale waarskuwing aan Maluti-a-Phofung
Die munisipaliteit het verlede week ’n kennisgewing aan personeel en raadslede uitgereik dat salarisse nie betaal sal word nie weens kontantvloeiprobleme.
Nog ’n steenkooldief vas
Dit is al die soveelste voorval van steenkooldiefstal by ’n Eskom-kragstasie wat vandeesmaand aangemeld is.
Bfn-gemeenskap gryp in om hul erfenis te red
Oor die afgelope paar jaar het die toestand van Hoffman-plein in Bloemfontein drasties agteruitgegaan.
Grafika: Polisiestasies val (letterlik) uitmekaar
“Sommige speurders sit met 500 onafgehandelde dossiere, maar met geen hulpbronne om die sake te ondersoek nie.”