“Ons moet aantoon hoe Agoa die Amerikaanse ekonomie bevoordeel deur insette aan Amerikaanse voorsieningskettings en hoëgehalte-goedere, van voertuie tot wyne, vir Amerikaanse verbruikers te verskaf. Hierdie verhouding is vir ons baie belangriker in handelsvolumes as ons verhouding met Rusland.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Video: Slik steeds enkeldiep jaar ná ramp
Dit is reeds 13 maande sedert daardie rampspoedige dag, maar vir inwoners wat deur die Jagersfontein-slikramp geraak is, voel dit soos gister.
Jagersfontein: Kommer dat tweede damwal kan bars
Intussen is ’n ondersoekdossier aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oorhandig ná strafregtelike klagte teen die myn aanhangig gemaak is.
Rob val vrou op strand aan
Die rob het uiteindelik weens oormatige stres gevrek omdat hy glo dae lank deur lede van die publiek geteister is.
Vrystaat-brande knou voedselproduksie
Bykans 540 000 ha se landbougrond is sedert 1 Mei in sowat 5 700 brande in die Vrystaat verwoes.
Oud-EFF-leier en prokureur hoor dán oor POF-lot
Die voormalige prokureur en EFF-leier in Noordwes, Betty Diale, sal aan die einde van die maand weet of haar vertoë aan die direkteur van openbare vervolging (DOV) aanvaar is.
Boewe se begrafnisse met geweld ‘gevier’
ʼn Waarskuwing is uitgereik oor die roekelose en onwettige optrede wat by begrafnisse van vermeende misdadigers plaasvind.
Deacon-moordverhoor wéér uitgestel
Die saak sloer nou al drie jaar lank.
Verdoemende verslag oor Limpopo-water uitgereik
Waterdienste-owerhede in Limpopo het versuim om aan die basiese wetgewing oor waterdienste te voldoen en daarom het almal in die provinsie nie voldoende toegang tot water nie, sê die Menseregtekommissie.
Herstel van Kusile ‘vroeër as verwag’
Die minister van elektrisiteit is positief dat die verbetering in die opwekkingskapasiteit die einde van beurtkrag kan beteken.
Reus in die Afrikanerkultuur sterf
“Vir Theuns de Wet was die werk nie van soveel belang as wat sy mense vir hom was nie. Hy het soms die glans, groot salarisse en korporatiewe voordele opsy geskuif ter wille van sy mense, taal en kultuur.”
Belfast-slagoffer se man voor haar oë doodgeslaan
Aanvallers het die 81-jarige Marietjie Berrangé se bene erg geslaan sodat sy nie moes kon loop om hulp te ontbied nie. Sy kan steeds nie loop nie.
Solidariteit na VN: ‘Rasstellende aksie’ moet tydelik wees
Regstellende aksie kan nie onbepaald voortgaan nie, dit het reeds sy doel gedien. En waar dit van toepassing is, moet dit op grond van meriete toegepas word.”
Foto’s: Haelkorrels so groot soos eiers aangemeld
Foto’s van tamaai haelkorrels wat in Gauteng, Noordwes en Mpumalanga geval het, is wyd op sosiale media gedeel.
Dolfyn wat op Gqeberha-strand uitspoel, gered
Die NSRI in Gqeberha het nadat hulle die dolfyn gered het, op ’n voorval by Hobiestrand gereageer waar ’n man besig was om te verdrink.
Kamma-dokter ontsnap uit aanhouding
Kingsley Leeto Chele het hom as ’n dokter of apteker voorgedoen om vroue op Facebook te bedrieg.
Lephalale-sakeman dood in winkel gevind
Johan Kruger (65) is in ’n plas bloed en met ’n skietwond in sy droogskoonmaakwinkel in Lephalale gevind.
Twee tieners gesoek vir moord van motoris
Die twee tieners het na bewering eers die bestuurder doodgeskiet en daarna die passasier verkrag.
Twee nog soek wat uit Kaapstad-hof ontsnap
Voorlopige ondersoek dui daarop dat die verhoorafwagtendes ʼn polisiebeampte oorval en hom ontwapen het.
Ramaphosa staan saam met Palestina
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, het ook ʼn beroep op die boikot van goedere uit Israel gedoen.