Die meeste padsterftes kan jaar ná jaar aan voetgangers toegeskryf word.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Video: Oproer oor ‘verbode items’ in Boksburg-tronk
Daar word vermoed dat hulle die operasie gekelder het omdat hulle verbode items in hul besit het en nie wou gehad het dat dit tydens die operasie gevind word nie.
Twee dood ná vliegtuig in Gauteng neerstort
Slegs die passasier en vlieënier was aan boord en al twee het noodlottige beserings opgedoen.
Polisie, plaaswag trek veediewe blitsig vas
ʼn Soektog het gevolg en vyf skape is op die agtersitplek en kattebak van die voertuig gevind.
Swaar reën nog met ons tot herfs
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) kan die hele land gemiddelde tot bogemiddelde reënval vir die res van die somermaande verwag. Dit kan met vloede en oorstromings gepaardgaan.
‘Skrap van e-tol sloer,’ sê Outa
“Outa hou vol dat die geringe persentasie padgebruikers wat steeds vir e-tol betaal net hul geld mors, aangesien die waarskynlikheid om ʼn terugbetaling te kry skraal tot nul is.”
Legendariese tydrenjaer sterf in sneeuvoertuigongeluk
“Ken Block was ʼn visionêr, pionier en ikoon. En die belangrikste, ʼn pa en man. Hy sal ongelooflik gemis word.”
Meer as 1 000 pienkvoete vir Nuwejaar
Daar heers kommer oor die meer as 100 tieners – vanaf die ouderdom van 13 jaar – onder die ma’s wat geboorte op Kersfees en Nuwejaar gegee het.
Vermoorde polisieman se dienspistool teruggevind
Die pistool is met die inhegtenisneming van vier verdagtes teruggevind.
Tiener in see by Gqeberha vermis
“Ondanks die uitgebreide soektog is daar nog geen teken van die tiener nie.”
Minstens 38 sterftes weens bomsikloon in VSA
Suid-Florida se temperature het so laag gedaal dat iguanas gevries en uit bome geval het.
Man rand glo vrou met panga aan
Voorlopige ondersoek toon dat die man en sy vrou in ’n argument betrokke was, waarna die man glo die vrou met ’n panga aangerand het.
Drie boeties, sussie sterf in Boksburg-ontploffing
ʼn Tienermeisie en haar drie boeties wat omgekom het, het by hul oupa in Boksburg gewoon toe die gastenkwa ontplof het.
Gastenkwa-bestuurder in hegtenis geneem
Die 32-jarige verdagte is in ʼn private hospitaal opgespoor en in boeie geslaan.
Verantwoording geëis ná Boksburg-tenkwaramp
“Die lewens wat geëis is en skade wat veroorsaak is, vereis dat iemand krimineel aanspreeklik gehou moet word en die uitvoerende hoof is die eerste respondent in hierdie tragiese krisis.”
Weerwaarskuwings vir Kersdag
Suid-Afrikaners kan hiér reën op Kersdag verwag.
Perdry sit leervaardighede op ’n galop
Perdry is een van die doeltreffendste en prettigste maniere om nie net leeruitdagings nie, maar ook sielkundige probleme te pak.
NSRI waarsku teen trekstrome wat meeste lewens eis
Dit volg nadat drie mense, onder wie ’n tiener, die afgelope naweek dood is nadat ’n trekstroom die Noordstrand in Durban getref het.
Man vas wat dreig om hof ‘op te blaas’
“Die verdagte het beweer dat amptenare in diens van die hooggeregshof korrup is en het gedreig dat indien hulle nie voor Vrydag [16 Desember] in hegtenis geneem word nie, hy die hooggeregshof gaan opblaas.”
Bejaardes gered na twee hulle ontvoer
Die veiligheidswag het ’n gesprek met die verdagtes in die motor aangeknoop toe die bejaarde man geskree het dat hy en sy vrou ontvoer is en dat die polisie ontbied moet word.