Die vragmotor wat met bakstene gelaai was, het die pad verlaat en teen die klaskamer vasgery.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
City Power vat wanbetalers in Alexandra vas
Die Alexandra-nedersetting skuld in totaal meer as R360 miljoen vir elektrisiteit.
11 in hof oor Parys-betogings
Die situasie in Parys was teen Dinsdag vroegmiddag rustig, maar betogings het nog in die Tumahole-nedersetting voortgegaan.
Vrou hardloop 150 marathons in soveel dae
“Dit was uitputtend, maar ek voel baie geseënd dat ek wel die wenstreep gehaal het.”
Gewasse brand amper in Witzenberg
Altesaam 62 brandbestryders, ses brandbestrydingsvoertuie en vier helikopters is ingespan om die brand te blus.
Betogers brand burgemeester se ma se huis af
Ontevrede inwoners van Parys se woede het skynbaar kookpunt bereik en verskeie geboue is Maandag aan die brand gesteek.
Foto’s: Parys brand weens betogings
AfriForum waarsku lank reeds die waterkrisis is ʼn tydbom, en sê dié betogings kon verhoed gewees het.
Ligte reën landwyd voorspel, maar hitte bly
“Ondanks die reënweer word normale somertemperature steeds vir die hele land voorspel.”
‘Ons kinders is pakdonkies’
Deesdae is dit nie snaaks vir ʼn skooltas om tot 20 kg te weeg nie en kenners waarsku dit kan langdurige gevolge vir kinders se liggaamlike ontwikkeling inhou.
‘Vandag skiet ek jou vrek’
ʼn Winkeleienaar het petrolbomme gegooi en skote in ʼn winkelsentrum in Middelburg afgevuur voordat hy vermoedelik sy eie lewe geneem het.
Man gesoek ná moord op gastehuisbestuurder
’n Foto van Gertjie Bothma word wyd deur die polisie versprei en die gemeenskap word gevra om op die uitkyk te wees vir hom.
Beurtkrag, tariefverhogings kan voedselsekerheid knou
TLU SA sal tydens ʼn vergadering met die minister van landbou versoek dat sekere boere van beurtkrag vrygestel word.
Kommer oor verspreiding van masels in skole
“Skole en kleuterskole moet op die uitkyk wees vir moontlike maselgevalle en vinnig daarop reageer.”
11 personeel se haasbekkies saam in graad R
Tien juffrouens, een meneer en een kantoordame het Woensdag saam met hul haasbekkies by Laerskool Proteapark in Rustenburg aangemeld.
Jong pa sterf by werk
Werner Griessel se ouers soek antwoorde nadat hy en een van sy kollegas by die County Fair-hoenderverwerkingsaanleg dood is.
Llandudno-strand weer oop; Houtbaai tydelik gesluit
Die oorsaak van die waterbesoedeling by Houtbaai is nog onbekend.
Ses vas ná Limpopo-plaasaanval
Die verdagtes het op 27 Desember die wildsplaas langs die Tshipise-pad in die Musina-polisiëringsgebied betree.
Korrupsie dalk rede vir aanval op Fort Hare-visekanselier – DA
Die aanval op prof. Sakhela Buhlungu was moontlik ʼn aanval op hom as “fluitjieblaser van korrupsie”.
Video: Oorstelpte gr. 1’s vertel van groot dag
Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk die video hier.
Foto’s: Trane, opwinding op eerste skooldag
Gr. 1’s sien skynbaar die meeste uit na “maats” en “pouse”.