Friedl Theron kan niks van die ongeluk onthou nie, aangesien sy harsingskudding opgedoen het.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Werkers keer terug na Vrystaat-hospitaal
Pasiënte het honger gely en ook nie hul medikasie gekry nie weens die staking.
Drie vas oor ongeslypte diamant
Die verdagtes het die diamant glo vir R100 000 verkoop.
Diefstal van standbeelde ‘tragies’
Dit is nie duidelik hoe die rowers toegang tot die standbeelde gekry het nie omdat dit in ʼn vertrek met ʼn alarmstelsel en diefwering gestoor was.
Koster-5 se borgtogaansoeke val weer vas
Familielede van die beskuldigdes glo in hul geliefdes se onskuld en meen dat vertragingstaktieke gebruik word om die saak langer te laat sloer.
Fontein van ewige jeug in dié woef se water
Bobi het sy lewe lank menskos geëet en daagliks sowat een liter water gedrink.
Grondeienaars ‘staan gereed’ vir grondbesetters
“Dit is ons huise en ons sal dit nie verlaat nie, hoewel ons vir ons lewens vrees en nie weet wat volgende kan gebeur nie.”
Brakpan-leerder doodgesteek in onderonsie
Die leerders het volgens inligting baklei oor pepersproei.
Landdros gaan haar nie aan Malema-saak onttrek
Julius Malema wil hê dat landdros Twanette Olivier haar aan die saak onttrek aangesien sy, volgens die verdediging, nie onpartydig is nie.
Seun geskors ná aanranding by Krugersdorp-skool
ʼn Video wat wys hoe die seun ʼn meisie stamp voordat hy haar aan die hare gryp en klap, word wyd op sosiale media gedeel.
Huise ontruim weens woedende grondgrypers
Inwoners van kleinhoewes in Knoppieslaagte, Timsrand en Mnandi buite Centurion moes Maandag inderhaas hul huise ontruim weens gewelddadige betogings deur grondbesetters in die gebied.
Sekuriteitswag doodgeskiet tydens rooftog
Die eienaar van die winkel kon betyds die paniekknoppie druk om ʼn sekuriteitsmaatskappy te aktiveer.
Sakeman sterf in Nelspruit-vliegongeluk
Jeff Mabuza se dood word as ʼn groot verlies vir die sakewêreld én vlieggemeenskap beskou.
Borgtogaansoeke begin vir Koster-5
Stefan Nel se regsverteenwoordiger het aangedui dat Nel skuld gaan ontken vir die moord op Klaas Mosimanyana Jobontho (32).
ANC-LP hoor dán oor borgtog
Die staat het by die hof gepleit dat Sibusiso Kula nie borgtog toegestaan word nie aangesien daar geen dwingende omstandighede bewys kan word nie.
Man gesoek oor kindersekshandel
Gerhard Ackerman en sy medebeskuldigde, adv. Paul Kennedy, is in hegtenis geneem omdat hulle glo ’n kindersekshandel-sindikaat bedryf het.
Skool vereer oudrugbylegende
Dr. Dawie de Villiers was hoofseun aan Hoërskool Bellville in 1958.
Man ‘in goeie luim’ ná haai-aanval
Die visserman het visgevang toe die haai in sy visnette verstrengel geraak het.
Eskom sê oor afleggings
Eskom het Vrydag lede van die publiek gerusstel dat daar geen planne is om werknemers af te lê, ongeag hul geslag of ras nie.
Perlemoenplaas aan Weskus floreer
Die plaas het ten doel om volhoubaarheid van die kritiek bedreigde spesies te bevorder en ook om vir die lede van die gemeenskap werkgeleentheid te skep.