’n Nege maande oue baba in die gesin het weens dié siekte omgekom.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
12 sterf in onlangse vloede
ʼn Gr. 11-leerder wat in ʼn rivier in Limpopo geswem het, is een van die slagoffers.
Gesin beland met motor in rivier
Nooddienste het aanvaar die insittendes van die motor is deur die rivier meegesleur toe hulle nie op die toneel of binne die voertuig gevind kon word nie.
Steenkamps soek ná dekade steeds ‘die waarheid’
Tydens Barry Steenkamp en Oscar Pistorius se ontmoeting in die tronk, het Oscar soos ʼn baba gehuil en steeds ontken dat hy Reeva met opset doodgeskiet het.
‘Strenger vuurwapenbeheer by polisie nodig’
“Die staat is die enkele grootste bron van vuurwapens vir misdadigers weens sy algehele gebrek aan beheer oor sy eie wapens, bewyskaste en die feit dat die polisiediens deur misdadigers geïnfiltreer word.”
Seun dissiplinêr verhoor ná aanranding by skool
Die departementshoof het ná afloop van die verhoor gesê dat die leerder permanent uit die skool geskors moet word.
20 dood, 68 beseer in busongeluk
Die meeste van die oorledenes wat by die rivier gekry is, was onder die bus vasgekeer.
Ramptoestand weens oorstromings aangekondig
“Die nasionale rampbestuursentrum het verslae ontvang van oorstroomde huise, voertuie wat deur vloedwater meegesleur is, oorvol damme en rioolfasiliteite, die verlies aan basiese infrastruktuur en skade aan paaie, brûe en ’n hospitaal in Limpopo.”
Borgtog vir twee Koster-verdagtes
Die ander drie beskuldigdes in die saak bly nog in aanhouding.
Foto’s: Dele van KZN weer onder water
Oorstromings weens swaar en aanhoudende reën is die afgelope naweek ook in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo aangemeld.
Limpopo, KZN kry oornag 200 mm reën
Reën in die sentrale en noordoostelike dele van die land is nog ver van opgeklaar, voorspel die weerdiens.
Foto’s: Wildtuin-bestuur geloof oor hantering van vloede
Gaste wat Saterdag uit verskeie kampe in die Krugerwildtuin ontruim moes word, het dit beskryf as ʼn ervaring wat hulle nooit sal vergeet nie.
Senekal-boer kyk ‘met nuwe oë’ ná vrylating
Vir André Pienaar van Senekal in die Vrystaat is alles aan die buitekant van die tronk nou “ekstra mooi” en “ekstra lekker”.
Binnekant van die tronk ‘’n lewende hel’
“Ek kon nooit gewoond raak aan die harde geluid van tronksleutels en deure wat toeklap nie. Ek dink as ek langer hier moes wees, sou ek dit nie gemaak het nie.”
Foto’s: Oorstromings in Pta weens swaar reën
Leerders van die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria het self ingespring om motoriste op versperde paaie by te staan.
Ondersoek ‘ver van afgehandel’ in Koster-moordsaak
Die ondersoek sloer glo omdat die beskuldigde Stefan Nel nie vir die polisie toegang tot beeldmateriaal van ʼn kamera op die plaas wil gee nie.
Ramaphosa fokus op krag, water en vervoer
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens sy staatsrede gesê die regering se mees onmiddellike prioriteit is om energiesekerheid te herstel.
Trok se brieke gee glo in net voor N12-ongeluk
Altesaam 53 mense is beseer nadat dié vragmotor, ’n bus en talle motors in die botsing betrokke was.
Pta-ondernemings met miljoene beboet oor krag
“Die ondernemings met onwettige kragverbindings is met R10 miljoen elk beboet.”
Kyk die staatsrede hier
Opposisiepartye het belowe om die aflewering van die staatsrede, wat regstreeks uitgesaai word, te ontwrig.