Mboweni sê hoewel die meeste van die skade deur versekering gedek word, is die werklike terugslag vir die ekonomie die skade wat aan sakeondernemings en beleggersvertroue aangerig is.
Alles deur die skrywer Christel Cornelissen
Deurbraak in ondersoek ná moord op Pta-man
Toe Jaco Geldenhuys vroeër vandeesmaand spoorloos verdwyn het, het sy geliefdes dadelik besef daar is groot fout.
Kommer oor dreigende medisynetekorte in Mpumalanga
Die departement hou egter vol probleme met die verskaffing van voorraad is uitgestryk.
N1-rowers swaar gestraf
Die vier het motoriste wat noodgedwonge op die N1 stilgehou het, geterroriseer en beroof. In ander gevalle het hulle lang spykers op die pad geplaas en motoriste só in ʼn lokval gelei en hulle beroof.
SA se ‘langsdienende’ onderwyseres sterf
Sy het 79 jaar lank as onderwyseres gewerk.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers nou op 91%
Só lyk die jongste koronavirussyfers.
DA gaan Paia gebruik om inligting oor Kubane te vra
Die party vra onder meer weer of ʼn vaardigheidsoudit in Suid-Afrika gedoen is om te bepaal watter belangrike vaardighede benodig is wat plaaslike beroepslui nie het nie.
Peperduur horlosies in pandjieswinkel glo gesteel
Horlosies en edelstene van miljoene rande is in die winkel gevind.
Geliefde Brakpan-polisieman se vrou sterf ook
Sonja Roos was ook jare lank ʼn toegewyde polisiebeampte by die Brakpan-polisie en het sowat drie jaar gelede afgetree.
‘Vordering’ gemaak ná Transnet force majeure verklaar
Transnet is die afgelope paar dae lamgelê deur ʼn kuberaanval op sy IT-stelsel – met verreikende gevolge vir die res van die verskaffingswaardeketting.
Mango-vlugte tydelik opgeskort
Bedrywighede is opgeskort weens uitstaande betalings.
Mango ook op sakereddingsroete
Werkers by Mango kry nou al twee maande lank nie salarisse nie.
‘Niemand uitgesit’ – Bondev ná herrie oor entstofvereiste
Die maatskappy sê die brief is uitgestuur ná die algemene pleidooi deur die regering vir mense om in belang van hul eie gesondheid ingeënt te word.
Nog net vyf dae vir kommentaar oor vuurwapenwet
Talle organisasies sê voorverlede week se oproer in groot dele van KwaZulu-Natal en Gauteng het opnuut die belang van selfverdediging benadruk.
Herrie oor entstofvereiste vir huurders
Die brief lui dat huurders se kontrakte opgeskort gaan word indien hulle nie teen Covid-19 ingeënt word nie.
OB terug hof toe oor Bosasa-uitspraak
Die ondersoek het verband gehou met ʼn skenking van Bosasa aan pres. Cyril Ramaphosa se CR17-veldtog.
Verligting vir drankbedryf wyd verwelkom
Die verkoop van alkohol vir tuisgebruik word voortaan van Maandag tot Donderdag tussen 10:00 en 18:00 toegelaat. Drankverkope vir gebruik op die perseel word enige dag van die week tot 20:00 en ingevolge die spesifieke plek se lisensievoorwaardes toegelaat.
KZN-premier het ‘g’n reg om buurtwagte te dreig’
Die premier behoort hulle te bedank, nie te kritiseer of te ondersoek nie.”
Buitelander vas ná moord op afgetrede polisiehoë
Jongile is tydens ʼn huisrooftog doodgeskiet.
Covid-19-statistieke: Minder as 10 000 nuwe gevalle
Só lyk die jongste syfers.