Maroela Media het met ’n paar kenners oor die kommerwekkende toename in tienerselfdood gesels.
Alles deur die skrywer Dawid Brand
Paul Colditz: Kampvegter vir elke kind in elke klas
Paul Colditz is ’n verbete vegter wat onderwysowerhede in meer as 300 hofsake ore aangesit het. Magsmisbruik deur onderwysamptenare en politici maak dié pa van vier, wat net ná sy 68ste verjaarsdag in Oktober by Fedsas die tuig gaan neerlê, briesend.
Bloedskenk meer as ’n hartsaak
Om ’n lewe te kan red, is meer as ’n keuse. Dis ’n verantwoordelikheid. Rol sommer nog vandag jóú moue op en red ’n lewe!
Kriptogeld: Tem dié talentvolle tiener
“Baie mense wil só graag ’n stuk van die kuberkoek kry dat hulle hul brood-en-melkgeld blaas net om langs die braaivleisvuur met hul digitale beursies te kan spog.”
Sonja Smith: Stem vir die stilgeborenes
“Dit het alles in 2005 begin met ’n telefoonoproep van ’n privaat hospitaal in Pretoria met die nuus dat daar ’n drieling is wat doodgebore is,” vertel Sonja Smith oor haar besluit om die wetgewing rondom babasterftes te beveg.
Hannes Noëth, man van woord en daad
By die werk gee hy die pas aan, maar by die huis is Hannes Noëth, hoof van Solidariteit Helpende Hand, net pa. In ‘n onderhoud met Maroela Media vertel hy meer oor sy reis van plaasseun tot predikant.
Danie Langner: Voortrekker, voorloper en vader van vele
Dr. Danie Langner is onlangs aangewys as die nuwe uitvoerende hoof van die Voortrekkermonument. In ‘n onderhoud met Maroela Media brei hy uit oor die monument se oorlewing as baken van hoop, sy rol as hoofleier van die Voortrekkers, die ander leierskapstoele waarop hy sit en dit waarop hy die trotste is – om ’n pa van ses te wees.
Só raak nuwe pensioenreëls jou sak
Die harmonisering van die pensioenfondsbedryf, waar alle pensioenfondsopsies oor dieselfde regulasiekam geskeer word, het op 1 Maart vanjaar in werking getree. Hoe het sake verander?
‘Klein Elvis’ laat sosiale media gons
Dié agtjarige, ’n leerder aan die Laerskool Van Riebeeckpark in Kempton Park, het omtrent sosiale media aan die gons met sy danspassies.