ʼn Oorywerige benadering tot higiëne kan moontlik mense se natuurlike weerstand bedreig.
Lees meerAlles vir Sondag 16 Mei 2021
Sopkombuis sorg vir veel meer as honger magies
Vir die kinders van Claremont, Johannesburg, is Fred en Martie se sopkombuis veel meer as ‘n plek waar hulle iets vir die honger kan kry. Maretha Botes vertel hoe Yolindie Oberholzer en haar span omsien na honderde kinders en hul gesinne.
Beurtkrag tot Dinsdag ingestel
Altesaam 10 kragopwekkers by sewe kragstasies het onlangs die gees gegee.
Binder-broers byt weer in die stof
Die resies is deur die Australiër Jack Miller (Ducati) gewen, wat sy negende oorwinning behaal het.
Politieke krisis dreig toenemend in Frankryk
Hoewel die verbrokkeling van Frankryk en ʼn burgeroorlog waarskynlik nie binnekort ʼn werklikheid sal word nie, heers daar diepliggende spanning in die Franse samelewing.
Vermiste tiener gevind
Carla Koen se familie was rasend van bekommernis toe sy nie Vrydagmiddag by die skool was toe hulle haar wou gaan oplaai nie.
Polisiehond ‘soos familie’
Vir polisiemanne in die honde-eenheid is dit dikwels moeilik om jou hond, met wie jy gereeld gevaarlike omstandighede trotseer, aan die dood af te staan.
Van kerk tot gedenkplek na die Kaapse kus
Terwyl ons Struisbaai se son, strand en rustige branders geniet, dink ek met waardering aan elke kerk en gedenkplek wat ons op ons pad teëgekom het. Dit is deel van my erfenis, my wortels, my storie.
13-jarige verdwyn voor skool
Carla Koen is vir die laaste keer Vrydagoggend voor Parow Valley Primary School gesien.
Grootste deel van laerskoolkurrikulum nie in 2020 gedek
Die bevindings van die NIDS-CRAM-studie ondersteun ook die uitgangspunt dat Covid-19 nie vinniger versprei wanneer skole oop is nie.
Kyk: Sentrale vuurwapenregister ʼn gemors
Rotte, ʼn gebou wat inmekaarval en derduisende dokumente wat in hoë kolomme in kantore en gange opgestapel lê, is hoe die sentrale vuurwapenregister lyk.
Sonja Smith: Stem vir die stilgeborenes
“Dit het alles in 2005 begin met ’n telefoonoproep van ’n privaat hospitaal in Pretoria met die nuus dat daar ’n drieling is wat doodgebore is,” vertel Sonja Smith oor haar besluit om die wetgewing rondom babasterftes te beveg.
Jong gewigstootreus kwalifiseer vir Spele
Die 21-jarige ster se droomlopie het by die SA Kampioenskap in Pretoria begin waar hy goud met ’n gooi van 20,82 m gewen het. Hy het dit opgevolg met ’n kragvertoning van 21,03 m in Potchefstroom, terwyl sy jongste poging beteken dat hy Suid-Afrika se derde beste gewigstoot-atleet ooit is.
Vier vroue vas ná trok beroof is
Volgens misdaadstatistieke wat Vrydag bekendgemaak is, het 354 vragmotorkapings in die eerste drie maande van hierdie jaar plaasgevind.
Verkeersman kritiek ná motor hom tref
Die verkeersbeampte moes weens die ernstige aard van sy beserings met ʼn helikopter na die naaste hospitaal vervoer word.
Pro14: Is dit dalk die Bulls vs Benetton?
Die Pro14-organiseerders sou sekerlik nooit kon voorsien het dat Benetton dalk teen die Bulls kan speel nie.
Kuier in Nagkantoor: Die leeu van Fort Doppies
In Eden’s Exiles word daar vertel van die aand toe Teddy vir minister Dawie de Villiers tot bo-op ʼn staalkas gejaag het. “ʼn Voorval wat my egter bybly, is die insident met minister Pik Botha.”
Zuma-saak waarskynlik Maandag wéér uitgestel
ʼn Video waarin die oudpresident saam met sy kleindogters by sy huis in Nkandla dans, is intussen op Twitter gedeel. Kyk die video hier.
Al die pad opdraande vir Burmester
Engelsman Richard Bland is nou die oudste speler wat die Britse Meesters, en ʼn toernooi in die Europese reeks, kon wen.
Covid-19: Aktiewe gevalle neem toe
Die grootste toename in aktiewe gevalle is in die Noord-Kaap en Gauteng.