Jy kan amper die helfte van jou geld terugkry as jy dié bottels gaan inruil.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Nog vyf Nestlé-sjokolades sneuwel
Na Nestlé verlede week die produksie van Chocolate Log laat vaar het, het hulle aangekondig dat hulle nog vyf sjokoladeprodukte van die mark gaan verwyder.
Resep: Apie-koekies
“Ek het op my ouma se handgeskrewe resep in ’n baie ou resepteboek afgekom en toe besluit om dit te maak,” sê Maroela Media-leser Gerrit Steyn.
Verfilming op Kaapse strande kan weer hervat word
“Dit is belangrik om te weet dat die strande steeds vir die publiek gesluit is.”
Aftreeoord woeker met breipenne om kinders te help
Die tannies van Bronberg-aftreeoord in Pretoria het tydens die nasionale staat van afsondering honderde blokkies gebrei om kombersies te maak vir behoeftige kinders en babas.
Resep-video: Eenbak-worsgereg
Maklik, moeiteloos en heerlik. Die rys raak lekker sag en die wors geurig!
Resep: Amerikaanse baber-gebak
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam! Loer solank na hierdie lekker resep uit die derde episode van reeks…
En SA se eerste ‘Bachelorette’ is …
“Sy is oulik, pittig, sexy, slim, uitgesproke, borrelend, vriendelik, selfversekerd, dinamies en eie aan haarself – die tipe vrou wat ʼn diverse groep suksesvolle mans onweerstaanbaar sal vind.”
‘The Bachelor’-paartjie se paaie skei
Ná die eindepisode van The Bachelor SA het dié paartjie behoorlik gekoer op sosiale media waar hulle hul lewe saam met aanhangers gedeel het.
Gewilde sjokolade van mark af na 50 jaar
Heelwat Suid-Afrikaners het op Twitter laat hoor hoe dié sjokolade deel was van hul kinderjare en dat hulle hartseer is dat dit nie meer beskikbaar gaan wees nie.
Resep: Winterkerriepot
Hierdie eenvoudige gereg is selfs lekkerder die volgende dag!
Covid-19: Hanteer dit só tuis
Hoe gemaak as iemand in jou huis positief toets, maar jy het nie ʼn buitekamer vir isolasieverblyf nie?
Oefening met ʼn masker: Dít is wat jy moet weet
Twee navorsers by die Universiteit van Pretoria het onlangs wenke gegee vir aktiewe mense wat hulle begin regskud vir wanneer die gimnasiums weer oopmaak en alle sport toegelaat word.
Steek uitbranding kop uit? Lees hier
“Dit is nie ʼn geheim dat die meeste van ons nou meer as ooit ʼn blaaskans nodig het nie.”
Resep: Growwe beskuit
Jou koffie smag na hierdie beskuit.
Foto’s: SA’ners los serpe in strate vir behoeftiges
Met ʼn ysige kouefront wat die naweek vir Suid-Afrika voorspel word, is ʼn inisiatief soos dié selfs nodiger as ooit tevore.
Nuwe SA fliek vat jou op ʼn reis deur die fases van die lewe
Die fliek speel af in die Wes-Kaapse dorpie Philadelphia.
Resep-video: Gemmerkoekie-poeding
Slegs twee bestanddele maak hierdie poeding te goed om waar te wees. En dit is net so lekker die volgende dag!
Luister: Nuwe musiekduo sing pop-rock-liefdeslied
“Ons vergelyk ʼn meisie se lewe met ʼn legkaart, wat nie sin maak wanneer jy die stukkies deurmekaar sien nie, maar wanneer die legkaart klaar gebou is, sien jy ʼn mooi prent.”
Kyk wie is Instagram se nuwe hoogsbetaalde bekende
Kylie Jenner was voorheen Instagram se hoogsbetaalde bekende, maar dié 48-jarige man het haar onlangs onttroon.