Kollageenaanvullings is beskikbaar in die vorm van pille, tablette en poeiers.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep-video: Bierbrood
Dié brood sal jou braai na die volgende vlak neem.
Beroepsbakker se donasiestasie help krisissentrum
“Ek wou vir my verjaarsdag iets gaaf vir mense doen, want mens sien en lees deesdae so baie van mense wat swaarkry.”
Resep: Dubbel sampioen-omelette
Hierdie maklike vegetariese maaltyd is heerlik as ontbyt óf aandete. Lewer 4 porsies Bestanddele 500 g sampioene 1 salotte, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 1 bos…
Foto’s: Só lyk Mej. SA se top-15
Onder die 15 semifinaliste is daar twee mediese dokters, ʼn bemarkingspesialis, internasionale modelle, ʼn voedselwetenskaplike en ʼn aktrise
7 voordele van boegoe
Dié kruiesoort, wat endemies tot die Wes-Kaap is, bevat natuurlike antibakteriële en anti-inflammatoriese eienskappe, wat help om infeksies en inflammasie weg te hou.
SA sanger werk saam met Ed Sheeran
“Ek het gedink hy maak ʼn grap, maar ses maande later was ek in sy ateljee in Sussex, en ons het twee absolute treffers geskryf.”
Mej. SA vind vanjaar later plaas
Vroeër sou die 62ste Mej. SA-kompetisie oudergewoonte in die eerste week van Augustus plaasvind.
Annelien se kombuis: Elektriese mengers
Wat om te doen as jou staanmenger nie al die deeg onder in die bak mooi meng nie.
Maak die perfekte botterversiersel
Botterversiersel hoef nie moeilik te wees om te maak nie, dit bevat eenvoudige bestanddele. Kry ook hier ʼn eenvoudige resep vir botterversiersel.
Resep: Gebakte sagopoeding
Sagopoeding is gemaak vir die winter.
16-jarige belê met mening in sy toekoms
Maar Henno Nel van Bothaville in die Vrystaat het by die multi-miljardêr Warren Buffet geleer dat jy nooit te vroeg met geld kan begin woeker nie. Daarom het Henno op 15 sy eerste aandele gekoop.
Resep: Deon se spek-en-kaas-potbrood
“Al wat jy nou kort, is ʼn mes, lekker botter en braaivleis.”
Resep: Spek-en-rum-hoendersosaties
Maak hierdie heerlike sosaties vir Vadersdag!
Netflix bring nuwe seisoen van ‘Blood & Water’
Blood & Water het verlede maand opslae gemaak toe dit die eerste Suid-Afrikaanse reeks geword het wat die no. 1-posisie op die stromingsdiens Netflix se tien top-reekse in die verskeie lande, insluitend die VSA, ingeneem het.
Musiekvideo: ‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’
Gerduan Kemp stel vandag sy derde liedjie, “Dagbreekdrome”, eksklusief op Maroela Media bekend.
Resep-video: Partytjie-pizza
Hierdie is ʼn lekker idee as jy nie ʼn koek wil bak nie.
Resep: Haloumi-vingers met doopsous
“Glo my, almal gaan jou agterna vra wat die resep vir die doopsous is.”
Mej. SA ontken swangerskap-spekulasies
Olivier is die eerste Mej. Suid-Afrika wat die voller figuur-vrou verteenwoordig, eerder as die organisasie se voorheen konvensionele uitbeelding van skoonheid.
Annelien se kombuis: Portugese vlatertjies (Pastel de nata)
Portugese vlatertjies is, soos die naam aandui, ʼn eiervla wat gebak word.