Novak Djokovic het nog nooit in die halfeindstryd van die Australiese Ope verloor nie. Totdat hy vandag teen ʼn aggressiewe en taktiesslim Jannik Sinner te staan gekom het.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Blitsbokke bult bietjie spiere in 2de helfte
Ná ʼn paar benoude oomblikke in die eerste helfte, het die Blitsbokke ʼn beter vertoning in die tweede helfte gelewer om Kanada met 24 – 7 in Perth te klop.
Blitsbokke wil presteer in Perth
Volgens Selvyn Davids bied die besige seweskalender die spelers ʼn unieke geleentheid om die wêreld te sien, maar die Suid-Afrikaanse sewesspan is hoegenaamd nie met vakansie in Perth nie – hulle wil op die rugbyveld wen.
Alcaraz kyk vorentoe ná nederlaag
Carlos Alcaraz meen dat hy doodeenvoudig beter sal moet speel wanneer sy teenstanders hom onder druk plaas.
Video: Kampioen Dricus terug in SA
“Ek weet dat mense besig is om te werk, terwyl daar ook soveel dinge in hul lewe aangaan; tog het almal tyd gemaak om ʼn landgenoot te ondersteun wat sy droom nagejaag het. Ek was sommer emosioneel toe ek dit sien.”
Lions knor nie meer teen plaaslike teenstanders
Die Lions het in aanloop tot die naweek se Jukskei-derby op Loftus Versfeld gewys dat hy sy man teen Suid-Afrikaanse spanne kan staan.
Aryna en Coco kruis weer rakette
Die Australiese Ope-halfeindstryd tussen Aryna Sabalenka en Coco Gauff is ʼn herhaling van verlede jaar se Amerikaanse Ope-eindstryd.
Dricus binnekort op tuisbodem
Bel die blaasorkes en stofsuig die rooi tapyt: Dricus du Plessis is Donderdagoggend terug in Suid-Afrika!
Dié kolwers se lopiekrane is nog toe
Sterre soos Dewald Brevis en Faf du Plessis sukkel so ʼn bietjie om in vanjaar se SA20-toernooi vlam te vat.
Nadal het sy oog op Katar
“Doha, skud jul vere reg vir ‘El Matador’ se terugkeer,” het die organiseerders van die Katar-ope op sosiale media gedeel.
Jong Proteas kry wind van voor teen Engeland
Ondanks Steve Stolk se vyftigtal kon Engeland daarin slaag om die jong Proteas tot 230 in hul o.19-Wêreldbekerkragmeting te beperk.
Novak op koers om titel te verdedig
Novak Djokovic het pas met die VSA se Taylor Fritz in die kwarteindstryd van die Australiese Ope afgereken.
Blitsbokke maak staat op ‘vars bene’ in Perth
Die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan sal onder meer teen Argentinië in die groepfase van die toernooi te staan kom.
Strickland kla oor kopstampsessie
“Ons almal weet dat ek eintlik die geveg gewen het.”
52 almal uit
Die Sunrisers Eastern Cape-boulers was aan die brand op hul tuisveld en hulle het die Pretoria Capitals vir die laaste telling nóg in vanjaar se SA20-toernooi uitgehaal.
Farrell eersdaags Kolisi se spanmaat
Ná 16 jaar en meer as 200 wedstryde vir Saracens gaan Owen Farrell binnekort sy tasse vir Racing 92 in Frankryk pak.
‘Dankie, Dricus,’ sê Rassie
Rassie Erasmus het Dricus du Plessis – Suid-Afrika se nuutgekroonde UFC-kampioen – op sosiale media gelukgewens.
Dobson trots op Stormers-triomf in koue Parys
“Om vir ʼn uitspeelwedstryd op jou tuisveld uit só ʼn taai groep te kwalifiseer, is pleinweg net ongelooflik. Ons is baie tevrede met hoe dinge verloop het.”
Novak marsjeer voort in Melbourne
“Die eerste twee stelle was van die beste tennis wat ek in ʼn hele ruk gespeel het.”
Dricus bring die titel huis toe!
“Nou weet hulle wat ons weet!” het Dricus du Plessis geskree nadat sy arm ʼn kort rukkie gelede seëvierend in die lug ná sy UFC-titelgeveg gehou is.