“Wat sit julle daar en ginnegaap?” Taaltoffie ondersoek die gebruik van dié woord.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Boek: Nóg Dolfie Weerwolfie-avonture
Hierdie gewilde Nederlandse reeks oor ʼn jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag ʼn weerwolf word, is nou ook in Afrikaans beskikbaar.
Resep: Soetpatatgebak met dadels en babawortels
Hierdie muffinresep kom uit Karlien van Jaarsveld se resepteboek ‘Karlien kan nie kook nie’.
Besope man val 30 m in stormwaterskag
Die man en twee vriende het ʼn kas bier gedra toe die man in die gat geval het.
Skietery by huis eis agt
Die slagoffers se bure het Vrydagaand skote gehoor en ondersoek ingestel.
Twee ontsnaptes weer agter tralies
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem omdat hy die ses glo gehelp ontsnap het.
Nóg twee met springstof betrap
Dit kom nadat drie buitelanders dieselfde dag met ʼn groot hoeveelheid springstof op die grens betrap is.
Drie kort ná rooftog doodgeskiet
ʼn Groep swaar gewapende verdagtes het by die supermark ingebars en kontant, selfone en televisiestelle gebuit.
Koopbewysstelsel vir boere het klaaglik misluk – Saai
Slegs sowat 55 000 van tweemiljoen bestaansboere het enige mate van voordeel getrek.
Oos-Kaapse leerders begin jaar sonder handboeke
In sommige gevalle sal handboeke skole in die Oos-Kaap eers in Mei bereik.
Resep-video: Gevulde skorsies
ʼn Heerlike alles-in-een-maaltyd! Die kinders sal nie eers weet hulle eet groente nie.
Boek: Weermagvroue se onsigbare oorlog teen geloof, hoop
In ‘Klankgrens’ leer ken die leser vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vroue weg van die grens af gevoer het.
Departement laat vaar koopbewyse vir boere
Die departement van landbou het Donderdag aangekondig dat hy bestaansboere se hulpverligtingsprogram met onmiddellike effek opskort.
Skoliere, assistent sterf in skietery by Gauteng-skole
ʼn Skoolassistent en twee skoliere is in afsonderlike voorvalle by skole in Gauteng doodgeskiet.
Geen borgtog vir vermeende dwelmhandelaar
ʼn Voorlopige ondersoek het onthul die verdagte is in 2018 ook deur die Valke in hegtenis geneem oor handeldryf met dwelmmiddels.
Eerste vir SA: Nanosatelliete gelanseer
Spanlid Ian van Zyl het dit as ‘n “trots Suid-Afrikaanse oomblik” beskryf.
Huisbrand eis gesin se honde
Die brandweer het die honde uit die brandende huis in Brooklyn gebring.
Taalgebruik: karig, skamel, skraps
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “karig”, “skamel” en “skraps”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Is jou kind doof, hardhorend?
Die eerste vraag wat horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”
Video: Oorstelpte gr. 1’s vertel van groot dag
Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk hier na die video.