ʼn Woordvoerder van die New Yorkse polisiedepartement het gesê daar word geen vuilspel met Kryst se dood vermoed nie, alhoewel ʼn mediese ondersoeker nog die presiese oorsaak van haar dood sal bevestig.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
VN vergader Maandag oor krisis tussen Rusland, Oekraïne
Engeland sal na verwagting binnekort meer inligting oor beoogde sanksies teen Rusland bekend maak, maar kenners waarsku dié sanksies gaan ʼn rimpeleffek op groot ekonomieë in Europa en elders ter wêreld hê.
Aanlyn klasse bied oplossing vir power wiskundepunte
Meer as driekwart van matrieks wat verlede jaar wiskunde geskryf het, het 50% of minder vir wiskunde behaal.
Video: Dié Afrikaanse treffers vier vanjaar twee dekades
Die jaar 2002 was ʼn groot jaar vir die Afrikaanse musiekbedryf, want dit was ʼn jaar waarin talle van die treffers waarna ons vandag nog luister, uitgereik is.
Brand by vervalle hospitaal laat talle dakloos
Sowat 900 inwoners woon glo in die vervalle hospitaal in Kaapstad.
Resep-video: Maalvleispasteitjies
Trek hierdie resep volgende keer nader wanneer jy kopkrap oor wat in môre se kosblik moet kom.
Uitspraak voorbehou in saak teen Ramaphosa, 16 ander
“Met al die argumente wat vandag aan die hof voorgelê is, bly die kern steeds dat die staat in gebreke bly om die Grondwet af te dwing.”
Sedibeng Water ontbind
“Gaan die minister elke waterraad ontbind as hulle begin swaar trek in plaas daarvan om die munisipaliteite vas te vat?”
Bederf iemand spesiaal met Valentynsdaggeskenke uit ons Koöperasie
Wat is dan nou beter as om in Afrikaans vlerk te sleep?
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Somerbruid!
Ons gaan elke seisoen ʼn seisoenebruid aankondig en aan die einde van die jaar gaan ons lesers die geleentheid kry om die Bruid van die Jaar aan te wys. Daar is groot pryse op die spel! Skryf nou in.
Foto’s: Vrou maak seker dis die kleurvolste Januarie
Sy het besluit om elke dag soos ʼn huishoudelike item in haar huis aan te trek.
Taalgebruik: proe, smaak
Proe of smaak iets lekker? Taaltoffie stel ondersoek in.
Advokaat aangewys om Fritz te ondersoek
Die Wes-Kaapse premier het onderneem om die uitslag na afloop van die ondersoek bekend te maak.
Sekuriteitsmaatskappy betaal glo 56 denkbeeldige werknemers
“Hy het uiteindelik na bewering tot R2,1 miljoen oor ʼn periode van 12 maande in sy sak gesteek.”
‘Wit olifant’-hospitaal kos nou al R733 miljoen
“Werk aan die hospitaal het in April 2020 begin nog voor die koste en pryse goedgekeur is. Alhoewel die opknappingsbegroting R50 miljoen was, het dit raaiselagtig verhoog tot meer as R500 miljoen.”
Publiek teen nuwe slenter gewaarsku
Twee mans, in polisieuniforms, het aangevoer hulle is op die spoor van verdagtes wat oor ʼn heining in die man se erf gespring het.
Borgtog vir tiener wat glo gesin wou uitwis
Die vrou, nou 20 jaar oud, was 15 jaar oud toe sy na bewering saamgesweer het om haar gesin te vermoor.
Ramaphosa hof toe gesleep oor dienslewering
Die Mafube-sakeforum hoop om ’n gunstige hofuitspraak te kry ná ’n jarelange stryd met die munisipaliteit om basiese dienste te lewer.
Vrou gevonnis ná sy kleuter aanrand
Die polisie het die vrou met 32 kinders in haar toesig gevind.
Ronde visbakke maak visse mal
Dié troeteldierwinkel het nou ‘n verbod geplaas op die verkope van enige ronde visbakke.