Blykbaar het hy gewag tot sy slaap voordat hy in die vroeë oggendure petrol oor haar uitgegooi en haar aan die brand gesteek het.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Seun pot juffrou met vuis oor pet
Die skool het die leerder se ouers van die voorval in kennis gestel en die polisie ontbied.
Man (94) in plas bloed aangetref
“Nadat hulle die huis binnegegaan het, het hulle die man in ʼn plas bloed in een van die vertrekke sien lê.”
Daag op vir Sabbat, vra Joodse Raad
“Tydens #ShowUpForShabbat sluit ons by Jode oral ter wêreld aan om verenig te staan teen haat en anti-Semitisme.”
Taxibaas sit agter Mihalik moord, bespiegel media
“Ons is nie bewus van bewerings dat die baasbrein agter die moord ’n taxibaas van Khayelitsha is nie, en soos ek in die amptelike verklaring gesê het, is niemand nog aangekla nie.”
‘Skisofreniese’ ANC reël optog teen homself
“Die optog teen homself sal die kiesers nie oortuig dat dit nie wel die ANC was wat e-tol ingestel het teen die wense van Gautengers nie.”
Pa kry drie keer lewenslank vir verkragting
Hy het sy kind telkens van haar oppasser weggeneem en verkrag.
Tshwane jammer oor ontwrigte vullisverwydering
“Dis uiters kommerwekkend dat hierdie mense hul aggressiewe optrede uitgebrei en verder gevoer het as vullisverwante dienste en nou munisipale werknemers se lewe bedreig.”
Selfs meer in derde kwartaal werkloos
Die formele sektor het duisende werkgeleenthede verloor, maar in die informele sektor het 188 000 meer mense nou werk as in die tweede kwartaal.
Sewe lyke in Gautengse huis gevind
Omdat die reuk ook buite die huis gehang het, het hulle in ʼn buitevertrek gesoek en daar op nog ʼn vrou en nog twee kinders se liggame afgekom.
SA provinsie het vuilste lug ter wêreld
“Omdat Suid-Afrika se steenkoolgordel van die meeste inwoners weggesteek is, is dit maklik om te ontken dat dit regtig bestaan.”
Hartseer nuus ná verwaarloosde diere se redding
“Ons het daarvan gedroom om te sien hoe hy vrylik rondhardloop in een van ons dierehawens.”
Rohde-advokaat voor kinders doodgeskiet
Die slagoffer se agtjarige seun is tydens die skietery gewond en is in ʼn hospitaal opgeneem.
27 vas ná oproer in Boland
Die groep mense, blykbaar van die Kayamandi‑nedersetting, het bakstene gegooi, vullisblikke uitgekeer en munisipale amptenare met knopkieries gedreig.
DA oorweeg wantrouemosie in Baai se burgemeester
Die Valke het op Bobani se kantoor toegeslaan en lêers en rekenaars verwyder wat met ʼn ondersoek na die IPTS verband hou.
Prins prys ‘rolmodelle van geestesgesondheid’
“Deur bloot hier te wees en terug te baklei het julle rolmodelle vir almal by die huis of op die paviljoene geword wat dalk ʼn stryd met geestesiektes voer.”
Lafenis aan kus eindig tragies
Ten spyte van ʼn deeglike soektog ter see en al langs die kuslyn, is geen teken nog van die man gewaar nie
SAPD nooi oudlede terug
Suksesvolle aansoekers sal net met dieselfde rang in diens geneem word as wat hulle voorheen beklee het en volgens die minimum salarisskaal vir daardie rang vergoed word.
Polisiemanne red kangaroe uit branders
“ʼn Mens sien so baie slegte goed en om te sien hoe iemand spontaan agter ʼn dier aan hardloop, gee jou weer geloof in die mensdom.”
‘Trump van die Trope’ loop voor in Brasilië
Die hooggeregshof … moet nog uitspraak lewer op ʼn aanklag van aanhitsing tot verkragting waarin hy ʼn medelid van die land se wetgewer vertel het sy is nie mooi genoeg om te verkrag nie.