Midde-in die chaos kon beamptes nie sê presies hoeveel mense beseer is nie, maar onder hulle tel twee brandbestryders en ʼn hele aantal inwoners.
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Ryanair steek ses in pad oor geposeerde foto
ʼn Portugese vakbond, SNPVAC, het vroeër van Ryanair se weergawe van die gebeure verskil en beweer die bemanningslede is wel van 01:30 tot 06:00 die oggend sonder “die minimum rusgeriewe” gelaat.
Nuwe studie: Halfmiljoen het in ‘oorlog teen terreur’ gesterf
“Tienduisende burgerlikes is byvoorbeeld moontlik dood tydens die terugname van Mosoel en ander stede van die IS, maar hul liggame is waarskynlik nog nie gevind nie.”
12 name op kortlys vir DOV-hoof
Die raadgewende paneel wat pres. Cyril Ramaphosa aangestel het om geskikte kandidate te identifiseer vir die amp van nasionale direkteur van die direktoraat van openbare…
Man sterf toe rowers hom voor trok instamp
Tydens hul ondersoek het ʼn wenk die polisie gelei na die Tshwaragano-hospitaal, waar hulle ʼn vierde verdagte teëgekom het waar hy behandel is vir beserings wat hy opgedoen het tydens die worsteling met die oorledene.
Konstabel koelbloedig aan diens vermoor
“Net sedert 1 April vanjaar het ons 42 polisiebeamptes aan die dood afgestaan.”
Nege vas ná Welkom-vrou se ontvoering
Die span het haar man gesê hoe hy te werk moet gaan wanneer hy die losprys oorhandig en Botha is ongedeerd vrygelaat.
Twee tronk toe oor ‘afskuwelike, barbaarse’ hondegevegte
In sy uitspraak het die landdros gesê “hondegevegte moet gestuit word”, want dit is niks anders as ’n euwel nie.
Nege in hof oor Kathrada-moorde
Nege verdagtes, tussen 16 en 60 jaar oud, het in die landdroshof op Schweizer-Reneke in Noordwes verskyn in verband met die moord op twee familielede…
Groot gesin verloor als in brand
Die boeregemeenskap van Cullinan staan soos een mens saam om ʼn groot gesin te help wat alles in ʼn brand op hul plaas verloor het….
Talle sterf in massaskietery in kroeg
Ooggetuies sê die aanvaller, geklee in swart en met ʼn bril op, het die dansbaan betree en willekeurig begin skiet op mense wat besig was om te lyndans.
Tolhuis by George hopelik binnekort herstel
Van die klavier wat hulle present gekry het en gebruik het vir geleenthede soos doopplegtighede en troues, het net die staalraamwerk oorgebly.
Geneser met emmer vol liggaamsdele kry lewenslank
Die polisie het laat die Sondagaand ʼn wenk ontvang dat ʼn man liggaamsdele op Margate verkoop.
Kommissie hoop op nog miljoen kiesers
Die OVK het tydens ʼn voorlegging oor sy gereedheid vir die kiesstryd gesê daar is nou 26,1 miljoen geregistreerde kiesers op die nasionale kieserslys.
Solidariteit hof toe oor ‘geheime’ polisiebevorderings
“Die geheimhouding van die projek se enigste doelwit is om die onwettigheid daarvan weg te steek.”
9 vas ná moord op Ahmed Kathrada se familielede
Nege verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op twee familielede van die anti-apartheidsaktivis Ahmed Kathrada sal vandeesweek in die landdroshof op Schweizer-Reneke in Noordwes verskyn.
Inbrekers steel bejaardes se Kersvreugde
“Die Here was so goed dat ons al R920 ingekry het, waarmee ek dadelik Weet-Bix gaan koop het. Soos geld inkom, gaan ek reguit winkel toe.”
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het paramedici op twee vroue se liggame afgekom waar hulle naby die voertuig gelê het.”
Italië wil vrugbare gesinne met grond beloon
Verlede jaar het Italië se bevolking met 100 000 afgeneem, ondanks ʼn toename in immigrante en ʼn afname in emigrante.
Predikantspaar verslae ná brand pastorie verwoes
Al die boeke wat hy ʼn leeftyd lank versamel het vandat hy in 1974 begin preek en in 1977 in sy eerste gemeente bevestig is, is verlore. “Dit was ongelooflik baie boeke, amper ʼn biblioteek.”