“Hy het vir die ma gesê hy het teruggekeer om haar dogter dood te maak omdat sy ʼn saak teen hulle gemaak het,”
Alles deur die skrywer Morné van Rooyen
Plato maak sy komitee bekend
Kaapstad se nuwe burgemeester, Dan Plato, sê die burgemeesterskomitee wat hy aangestel het, is nuut, verenig en divers – en het wat dit verg om…
Vyf beseer toe vier voertuie bots
“Paramedici het op hom afgekom waar hy nog agter die stuur van sy voertuig vasgesit het en moes hom daar uithaal.”
Verdagte met gekaapte Isuzu aangekeer
Die 25-jarige verdagte het die metropolisie se opdragte om stil te hou eers verontagsaam en probeer wegjaag.
Een dood, een ernstig beseer in ongeluk op N2
“Die 25-jarige bestuurder van die motor is op slag dood terwyl sy passasier, ʼn man in sy vroeë 30’s, ernstig beseer en na die hospitaal op Butterworth geneem is.”
Woede ná motoris gansies opsetlik doodry
“Ons het probeer keer dat hy by die verkeerslig wegtrek, maar hy het hulle gesien en eenvoudig bo-oor hulle gery.”
Ebola in DRK nou amptelik ergste uitbraak
Ál meer waarskuwings klink op dat die situasie kan vererger weens aanvalle deur gewapende groepe en weerstand van gemeenskappe in die gebiede in die ooste van die land waar die siekte voorkom.
Visekanseliers lag bank toe terwyl universiteite sukkel
Die voormalige visekanselier van die Universiteit van Johannesburg Ihron Rensburg het verlede jaar, die laaste jaar van sy dekade lange termyn, R17,6 miljoen ontvang.
AfriForum laat EFF se bates opskryf
“Die EFF mag niks met daardie bates maak noudat dit opgeskryf is nie.”
Roofpoging lei tot tragedie op N1
“Die insittendes van die Toyota, wat almal die botsing oorleef het, was besig om uit die voertuig te klim toe twee ander voertuie in hulle vasry en vyf mense op slag dood is.”
10 rowers maak spore met kontant
Die polisie sê ʼn 72-uur-plan is in werking gestel nadat die mans Saterdag met ʼn onbekende bedrag kontant weggekom het.
Melbourne-aanvaller was bekend aan die owerheid
Die voorval het gister gebeur toe Shire Ali uit ʼn afleweringsvoertuig geklim, wat hy toe aan die brand gesteek het, en drie mans met ʼn mes te lyf gegaan het.
Twee sterf in ongeluk by Magaliesburg
Paramedici het kort ná 16:00 op die toneel opgedaag en al ses die insittendes buite die voertuig aangetref nadat hulle tydens die ongeluk daaruit geslinger is
‘Parmantige’ Lizz groet haar ma met humor, deernis
“Sy’t behandeling geweier en ek respekteer dit. Haar kwaliteit van lewe en waardigheid en onafhanklikheid was vir haar alles.”
Eerste Nederlandse dokter oor genadedood vervolg
Die dokter het na bewering die bejaarde se koffie met ʼn slaapmiddel gedokter en naasbestaandes gekry om die vrou vas te druk terwyl sy haar met ʼn dodelike middel ingespuit het.
Oudkonstabel vas oor hy ‘reeksmoordenaar’ glo help ontsnap
Tydens polisieondervraging het dit aan die lig gekom dat die konstabel Batsibile glo help ontsnap het.
Twee verdagtes met ivoor vasgetrek
“Lede van georganiseerde misdaad en die taktiesereaksie-eenheid van Klerksdorp het ʼn Toyota-bakkie voorgekeer en deursoek, wat tot die twee se inhegtenisneming gelei het.”
Man by eetplek in Sandton gewond
Weens die ernstige aard van sy beserings het hy eers gevorderde lewensondersteuning op die toneel gekry.
Vrou giet kookwater uit oor ontroue man
“Al is ons sterk gekant teen die mishandeling van vroue en kinders, moedig ons nie die mishandeling van mans of geweld teen hulle aan nie.”
Trump dreig nog verslaggewers
Trump het ook ʼn steek ingekry na die CNN-verslaggewer April Ryan en haar “naar” (nasty) en ʼn “verloorder” (loser) genoem.