Malot was vir meer as twee jaar die Sinoville-polisiestasie in die noorde van Pretoria se tweede mees gesoekte verdagte nadat hy glo verskeie vroue in Pretoria met sy sjarme mislei het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
‘Pierewaaier’ ná twee jaar eindelik vas
Die man, wat glo veral vroue teiken, het sowat twee jaar gelede na die Wes-Kaap gevlug en ’n span van vyf polisiebeamptes van Sinoville is aangesê om hom op te spoor.
Vlieënier sterf: ‘Sy laaste vlug het vertrek’
“Dit is asof hy gaan vlieg het en ons wag net vir hom om terug te kom,” vertel Ernie Marais se familie nadat hy Saterdag in ’n vliegongeluk in Ermelo dood is.
Verskeie met onwettige perlemoen betrap
Verskeie verdagtes is die naweek in verskillende provinsies in hegtenis geneem nadat hulle sonder die nodige permitte in besit van perlemoen betrap is.
Fase 2-beurtkrag tot minstens Woensdag
Fase 2-beurtkrag sal na verwagting tot Woensdag toegepas word ondanks die feit dat minstens vyf opwekkingseenhede oor die naweek weer in diens gestel is.
Duisende probeer SA oor feestyd onwettig binnekom
Duisende mense, onder wie gevaarlike misdadigers op die internasionale polisiëringsorganisasie Interpol se lys van gesoekte misdadigers, is oor die feestyd toegang tot Suid-Afrika geweier.
Groen lig! Tshwane kan twee kragstasies uitverhuur
Die goedkeuring van die tweede Rooiwal-verslag is een van ses stappe om die Rooiwal- en Pretoria-Wes-kragstasie weer aan die gang te kry.
Transnet-hoë met verlof hangende ondersoek
Die uitvoerende hoof van Transnet se nasionale hawe-owerheid (TNPA) het aangebied om verlof te neem terwyl ’n onafhanklike regsfirma “verdagte aktiwiteite” ondersoek.
Internasionale Geregshof beslis in SA se guns
Die maatreëls waaraan Israel ingevolge die Internasionale Geregshof moet voldoen, behels dat dié land alle stappe doen om aanhitsing tot volksmoord te “voorkom en straf”.
Herinstelling van Kinnear-weduwee se polisiebeskerming geëis
Nicolette Kinnear se polisiebeskerming is glo onttrek na aanleiding van feitelik foutiewe inligting soos vervat in ’n vertroulike intelligensieverslag.
Tronkstraf vir ma wat pa toegang tot kind weier
’n Kind het die reg om sy of haar ouers te sien en indien jy hulle sonder goeie rede van daardie reg ontneem, is dit ’n strafregtelike oortreding. “Ons sien ongelukkig gereeld dat ma of pa toegang tot ’n kind weier en die kind as pion gebruik word,” sê ʼn gesinsregskenner.
Verkiesing: Duisende ekspats al geregistreer
Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon kan hierdie naweek by Suid-Afrika konsulate, ambassades en hoë kommissariate in die buiteland registreer om later vanjaar hul kruisie vanuit die vreemde te trek.
Groot gemors met skoolvervoer in Oos-Kaap
Amptenare van die departement van onderwys blameer die departement van vervoer daarvoor dat honderde of selfs duisende leerders in die Oos-Kaap steeds geen vervoer skool toe het nie.
Só meen kenners gaan rentekoers Donderdag maak
Hoër, laer of onveranderd? Dít is wat kenners van Donderdag se rentekoersaankondiging verwag.
Goeie nuus vir verbruikers: Inflasie daal weer
Die laaste inflasiesyfer vir 2023 is Woensdag bekend gemaak en dié syfer is heel positief, meen die ekonoom Dawie Roodt.
Beurtkrag pas vir wyle opgeskort
Eskom sê “voldoende beskikbare opwekkingskapasiteit” het hom in staat gestel om beurtkrag 11:00 op te skort.
Ramaphosa skop ekonoom Thabi Leoka uit adviesraad
Die Suid-Afrikaanse ekonoom Thabi Leoka het intussn ook as direkteur van MTN Suid-Afrika en Anglo American Platinum bedank te midde van bewerings dat sy nié oor ’n doktorsgraad in ekonomie beskik nie.
Eskom spring weer van beurtkragfase
Die nasionale kragvoorsiener sê hy kan hierdie keer die fase verlaag.
Een dood, verskeie ander gered in snikhete Kaap
Reddingswerkers van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het die naweek hul hande vol gehad nadat hulle op nie minder nie as sewe noodoproepe in ’n snikhete Wes-Kaap gereageer het.
Mia Botha: 480 dae later en ondersoek staan botstil
“Nog ʼn jaar is verby, en daar is steeds geen positiewe terugvoer of beweging van die polisie oor die ondersoek nie. Hulle het ons in die steek gelaat,” sê klein Mia Botha se ma.