Reddingswerkers van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het die naweek hul hande vol gehad nadat hulle op nie minder nie as sewe noodoproepe in ’n snikhete Wes-Kaap gereageer het.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Mia Botha: 480 dae later en ondersoek staan botstil
“Nog ʼn jaar is verby, en daar is steeds geen positiewe terugvoer of beweging van die polisie oor die ondersoek nie. Hulle het ons in die steek gelaat,” sê klein Mia Botha se ma.
Provinsies moet ‘eie internasionale betrekkinge begin bestuur’
ʼn Kenner sê provinsies – veral die Wes-Kaap waar die ANC tans nié aan bewind is nie en inwoners hulle oor die algemeen nader aan die Weste skaar – hoef nie toe te kyk hoe daar namens hulle diplomatieke bande gesmee of gebreek word nie.
Mieke wil onkoloog word ná kankerstryd
Die blondekopdogtertjie moet ondanks haar remissie en drome vir die toekoms tot 2025 nog chemoterapie ontvang. Haar ma het vandeesweek met Maroela Media gesels oor hoe dit deesdae gaan.
Eskom se nuwe baas meld gou aan
Marokane se aanstelling is in Desember bekend gemaak nadat daar amper ʼn jaar lank na ʼn nuwe kandidaat gesoek is.
Subsidies gesny, maar skoonheidsakademie kry R64 miljoen
Beauty Hub Academy in Johannesburg het gedurende die 2022-’23-boekjaar R33,7 miljoen ontvang terwyl ander organisasies met minder as R1 miljoen aan staatsubsidies moes klaarkom.
Owen nog in hospitaal ná ongeluk
“Owen se bed het ’n bymekaarkomplek vir die ander geword waar daar ontlaai en gelag word. Natuurlik ook met trane.”
Jou uitslae, in Afrikaans, op Maroela
Die individuele uitslae van die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) sal Vrydag vir alle matrieks op Maroela Media beskikbaar wees.
‘Historiese’ 82,9% van matrieks slaag
Persentasiegewys het die klas van 2023 die hoogste slaagsyfer in die geskiedenis van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) behaal.
Senior Britse koninklikes nou yl gesaai
Onlangse nuus oor die koning en prinses Catherine se gesondheid het talle vrae laat ontstaan oor wie intussen die voortou in Buckingham-paleis gaan neem.
Man in waakeenheid ná ‘wrede’ hoewe-aanval
Vier mense is ernstig beseer nadat vier aanvallers met onder meer ’n koevoet op ’n kleinhoewe in die omgewing van George toegeslaan het.
Matriekuitslae: Curro oortref homself
Dia Singh van St Dominics Newcastle in KwaZulu Natal en Jessica Biesman-Simons van HeronBridge College in Gauteng is Curro se twee toppresterende IEB-kandidate vir 2023.
Polisievrou sterf toe trok deur ongelukstoneel ploeg
Die grusame ongeluk was een van verskeie op ʼn nat M7 waarop paramedici Woensdag gereageer het.
David Teeger-sage nou ‘internasionale skandaal’
Die ontheffing van die jong David Teeger van sy kapteinskap van die o. 19-Wêreldbeker-krieketspan word nou so ver as Australië veroordeel.
Skoolplasingfiasko: ‘Blik op skole onder Bela-wetgewing’
Solidariteit sê die uitdagings met die plasing van Gautengse leerders is maar ʼn voorsmakie van wat kom, sou pres. Cyril Ramaphosa die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) afteken.
Hoër brandstofpryse volgende maand te wagte
Die AA raai motoriste aan om ’n bietjie ekstra by hul brandstofbegroting vir Februarie te voeg.
Jeugkamp-stigter gebroke ná ongeluk tienerseuns eis
“Ek het nooit seuns van my eie gehad nie,” vertel ʼn emosionele Erwee. “Nou het ek drie verloor terwyl hulle nog in my sorg was. Dit is vir my verskriklik hartseer.”
Drie seuns verongeluk ná jeugkamp
Die seuns was almal 16 jaar oud en voor hul dood deel van ’n groep wat aan die bekende Kalahari-Vasbyt in Botswana deelgeneem het.
Soldate ‘nie toegerus, ondeurdag’ na DRK gestuur
“Indien ʼn mag van duisende troepe van die Verenigde Nasies nie die saak kon besleg nie, hoe gaan ʼn mag met soldate uit arm Suider-Afrikaanse lande dit doen? Ek dink dit is ʼn geweldige fout.”
SA’ners betoog ter ondersteuning van volksmoordklag
“Ons teenwoordigheid het ’n diepgaande doel – om ons regspan in Den Haag te ondersteun terwyl hulle ’n deurslaggewende saak voor die Internasionale Geregshof stel.”