“Hierie bierie bokmakierie
sit op hierielieriekierie.”
Gedig: Opstaankoffie
“Gekamerjas sit jy ketel op
en breek die mosbeskuit.” Lees hier George Weideman se gedig, “Opstaankoffie”.
Gedig: Uit: Noag se ark
“Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”
Gedig: Hoe maklik…
Lees hier Sheila Cussons se gedig, “Hoe maklik…”
Gedig: In die konsentrasiekamp
“Jou oë is nat met die trane van gister;
Jou siel is gemartel, deur smarte gepla.” Lees C Louis Leipoldt se hartroerende gedig, “In die konsentrasiekamp”.
Gedig: Muskietejag
“Jou vabond, wag, ek sal jou kry,
Van jou sal net ʼn bloedkol bly.” Lees AD Keet se bekende gedig, “Muskietejag”.
Luister: Bokoë
“My man is my gunsteling-mens, my man is my beste vriend en my man is ook een van die mense wat ek die bangste is om te verloor aan die dood.”
Luister: Ek mis jou
“Begin weer om diep lief te hê, ’n alles-in-liefde! Ek mis jou… alles van jou… elke dag…”
Gedig: Sonkol op ʼn wingerdstam
“ʼn Ingedagte hand,
streel oor die wingerdstam; bloudonker
kronkelstam, net waar die kol is ʼn malvakleur.”
Luister: Gedig uit die Kalahari
“Iemand het eenmaal gesê, geseënd is hy wat die mooi sien in al die plekke waar ander niks sien nie, en dit is so waar van hierdie wêreld.”
Luister: Hartshunkering
Die gedig praat hardop oor al die landskappe wat in my hart geanker is. Dit reis wyd en syd deur die land van ons wat ek so bitter lief het. Hier waar ek liefde gevind het, hier waar ek elke dag my Here kan sien en hoor.
Luister: Heilige grond
“Jy sal verstom wees hoeveel jy leer van ander, wanneer jy werklik begin luister.”
Luister: Jou liefde
“Om die liefde van jou lewe, jou sielsgenoot te vind is besonders en om die liefde wat jy uitdeel terug te ontvang is ’n seëning. Gestuur uit God se hand.”
Luister: Kaalvoet
“Wees weer diep en innig lief, onbaatsugtig en gee die beste van jouself, sonder enige voorafopgestelde idees, sonder enige bymotief.”
Luister: My son sak weg
“Eendag sal alles volmaak wees en eendag sal ek weer nuut wees, net ek en dié wat voor my gegaan het, saam my God.”
Luister: Naakte liefde
Ons almal kan doen met liefde wat ons hele wese deurdrenk. Dit is die een tydlose geskenk wat ons aan mekaar kan gee, liefde…
Luister: Onkant
Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee.
Luister: Ouma onthou
“Ek onthou egter steeds die rooi stoep, warm dae en liefde. Sy het vir my geskryf, die mooiste brief en ek het dit in ’n gedig saamgevat.”
Luister: Papierskip
“Dit word as stilwordoomblikke onthou en tye wat ek as kind saam met my pa gedeel het, tye wat ek nooit sal vergeet nie.”
Gedig: ’n Kersnaggebed
“Besiel my in U goedertierenheid
Om voort te werk totdat U Dood my sus.”