“Vanaand eet ons in Roosstraat
Snoekentjies en ywe.” Lees hier ID du Plessis se gedig, “Snoektyd”.
Gedig: Die renoster
“Die droster met sy vaal karos,
Daar by die wag-ʼn-bietjie-bos.”
Gedig: Die wind in die baai
“Die wind in die baai het gaan lê; en rondom
het dit oor Houtbaai, oor Kampsbaai
en by Seepunt wit koppe bly waai.” Lees hier NP van Wyk Louw se gedig, “Die wind in die baai”.
Gedig: ‘n Kleindorpse fragment
“En, kop omlaag, my vasloop teen
die hele Maandagwasgoeddraad.” Lees hier Sheila Cussons se gedig, “’n Kleindorpse fragment”.
Gedig: Herinnering
“As kind het ‘k eens die maan se ronde skyf
langsaam sien uitswel bo die silwer vlei.” Lees Elisabeth Eybers se gedig, “Herinnering”.
Gedig: Bergskilpad
“Die jare bondel in sy oë saam,
tot oumensnek en heupjigstap
vereng.” Lees hier Ernst van Heerden se gedig, “Bergskilpad”.
Gedig: Die tarentaal
“Sáám sal hul in ʼn blinkblaarboom
half slaap, half waak, half droom.” Lees Totius se gedig, “Die tarentaal”.
Gedig: Plant vir my ʼn boom André
“Plant vir my ʼn akkerboom
sodat ek my gestalte kan herken
en dat die eekhorinkies hul akkers kom begrawe.” Lees Ingrid Jonker se gedig, “Plant vir my ʼn boom André”.
Gedig: Om boer te wees
“en voel dat hy, boer alleen,
met God kan praat, en dank
as laag-druipend daal die reën…”
Gedig: Die tafels van vermenigvuldiging
“Na ‘n lewelank van eet en drink,
bly ek nog onversadig.” Lees hier Abraham Fouché se gedig, “Die tafels van vermenigvuldiging”.
Gedig: Vanoggend
“Toe die son vanoggend oor Afrika sy rooi kop wys
en ek soos die wind op my fiets oor sy rooi grond ry
Het ek aan jou gedink.”
Gedig: Geslote park
“Wreefdiep beweeg ons deur ou blarewrongel
tot jou wit greep die swart versperring toets.”
Gedig: As dit Fluit-fluit gaan
“Dit was ’n bitter dag vir my
Die Sondag in die kerk.”
Gedig: In die Hoëveld
“In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld.” Lees hier Toon van Heever se gedig, “In die Hoëveld”.
Gedig: Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop
Boerneef se gedig “Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop”.
Gedig: Kom gee vir my polfyntjie
“Die kleinste, nietigste lyntjie
Waardeer ek as ʼn skat.” Lees C Louis Leipoldt se gedig. “Kom gee vir my polfyntjie”.
Gedig: Dis al
Jan FE Celliers se bekende gedig “Dis al”.
Gedig: Kinders van die wind
“Swerwers sonder rigting;
soekers wat nooit vind…”
Gedig: Karoo-dorp: someraand
NP van Wyk Louw se gedig “Karoo-dorp: someraand”.
Gedig: Ontvlugting
“Ek is die seevoël wat verhongerd dwaal
en dooie nagte opdis as ’n maal.”