“Dit het haar 26 jaar gevat om genoeg moed bymekaar te skraap om te loop. Ek kan my nie eens indink hoe bang sy gister moes gewees het nie,” het die slagoffer se dogter gesê.
Twee vas ná musikante aangeval, beroof is
Riaan moet intussen Woensdag geopereer word.
Man vas oor miljoene rande se versteekte perlemoen
Daar is op meer as ʼn ton perlemoen beslag gelê.
Krokodil gryp vrou: Liggaam gekry
“Die ander vrou het so vinnig moontlik weggehardloop en die gemeenskap van die voorval in kennis gestel.”
Optogte nodig om plaasmoorde op agenda te hou
AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat standpunt teen plaasmoorde asook al die ander moorde in die land deurlopend ingeneem moet word.
Lykie in asblik gevind
ʼn Fetus is Dinsdagoggend in ʼn vullisdrom in Heuweloord in Centurion gevind.
Parys-boere: Ma in trane oor dokter se getuienis
Hy het getuig die pasiënt se oë was baie erg geswel, sy neus het gebloei en hy kon geen polsslag by die pasiënt vind nie.
Kommissie beslis oor Tumi se uitlatings
Die Uitsaaiklagtekommissie het uitspraak gelewer oor die talle klagtes wat hy ontvang het rakende omstrede uitsprake oor apartheid wat Tumi Morake, mede-aanbieder van die ontbytprogram op JacarandaFM, in September gemaak het.
Robert Mugabe ‘het twee opsies’
Emmerson Mnangagwa, die voormalige adjunkpresident van Zimbabwe wat onlangs die trekpas gegee is, het in ʼn verklaring gesê hy het pres. Robert Mugabe (93) gebel en ingelig Mugabe het twee opsies oor.
Hoedspruit-plaasmoord: ‘Almal se harte is baie seer’
Christo Redelinghuys (60), die boer van Hoedspruit in Limpopo wat Sondagaand ten aanskoue van een van sy dogters doodgeskiet is, is met ’n haelgeweer geskiet.
‘Wildstroper’ op plaas doodgeskiet
ʼn Vermeende wildstroper is Maandagmiddag op ʼn plaas in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo doodgeskiet.
‘Forbes’: 2017 se hoogs betaalde vrouekunstenaars
Twee vrouekunstenaars in hul 70’s het ook vanjaar se lys gehaal.
‘Medepligtige’ in Patel-saak ontsnap
Die polisie in Polokwane het ʼn reusesoektog van stapel gestuur na drie verhoorafwagtende gevangenes wat uit aanhouding ontsnap het.
Man in Pta-huisroof doodgeskiet
Die pa van ʼn tienermeisie is Maandagaand tydens ʼn rooftog by sy huis in Pretoria doodgeskiet.
Geliefde aktrise sterf
“Deur haar lewe en werk het sy miljoene mense geïnspireer.”
Man op krukke in hof ná kaping
Die ander verdagte wat tydens die skietgeveg gewond is, sterk nog in die hospitaal aan.
Nuuskommentaar: As die krane leegloop
Al hoe meer berigte van oral in die land word gepubliseer oor dorpe wat heeltemal sonder water is en groot ongerief veroorsaak.
14 vuurwapens op plaas gesteel
Die eienaar van ʼn lodge in Limpopo kan moontlik aangekla word nadat 12 jaggewere en twee handwapens deur die loop van Sondagaand tydens ʼn huisbraak op sy plaas gesteel is.
Groen ID-boekies steeds geldig
Daar is wel ʼn plan om die groen ID-boekies mettertyd uit te faseer.
Taakspan trek 50 vas vir renosterstropery
“Daar is ook beslag gelê op ammunisie, knaldempers, byle, messe en selfone.”