ʼn Woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het bevestig die aanklag van moord teen Hepburn is intussen na strafbare manslag verander.
‘Kabinetskommelinge kom teen hoë prys vir ekonomie’
Gereelde kabinetskommelinge kom teen ʼn groot koste vir die ekonomie, ongeag die politieke dinamika van sulke besluite.
Potch-plaasaanval: Sakeman nié doodgeskiet
Cobus van Wyk (69), die sakeman wat Vrydagaand tydens ʼn plaasaanval buite Potchefstroom in Noordwes gesterf het, is nie doodgeskiet soos voorheen vermoed is nie.
[Video] Panayiotou se minnares hou kop omhoog in hof
Jayde se ma, Michelle Inggs, was ooglopend ontsteld deur Coutts se teenwoordigheid en het die hof in trane verlaat.
Geliefde pastoor dood gevind
“Kort daarna het ons ʼn WhatsApp-boodskap van Martin se selfoon gekry. Hy het in die boodskap gesê hy is gekaap en ons moet sy selfoonsein naspoor.”
Man kritiek ná ontploffing by Pta-fabriek
“Hy het baie ernstige wonde aan sy gesig, bolyf, borskas, arms en die res van sy lyf opgedoen.”
Klein Mia Cara veg steeds verbete
“Ons gesin stoei voort – ons weet die Here gaan ʼn weg baan waar daar nie noodwendig een was nie. Daar is gelukkig mense wat ons van heinde en ver ondersteun en ons glo dat ons met genade hierdie behandeling kan laat gebeur.”
KFC-saak: Drie hoor oor borgtog na appèl
Drie beskuldigdes in die sogenaamde KFC-saak wat aanvanklik borgtog geweier is, het Dinsdag gehoor of hul appèlaansoek suksesvol was.
SAKP sê Zuma soek vergelding met kabinetskommeling
Die SAKP het die jongste kabinetskommeling beskryf as ʼn direkte aanval op die party.
Toerismesentrum in Limpopo brand af
“Die meubels en elektriese toestelle is alles vernietig. Die skade word op R500 000 beraam.”
Twee van SAUK-raad ‘baie na aan Zuma’
Die DA het Dinsdag gesê hy het met kommer verneem dat die nuwe voorsitter en ondervoorsitter van die SAUK-raad baie na aan pres. Jacob Zuma…
Vlieg nou na een van die wêreld se mees afgeleë eilande
Van die vulkaniese eiland se gewilde besienswaardighede is ʼn reuseskilpad, genaamd Jonathan, wat glo 185 jaar oud is.
Seun (17) sterf tydens skoolkamp
Die seun was saam met ander leerders van die skool op ʼn leierskapskamp tussen Oudtshoorn en Uniondale toe die voorval gebeur het.
Musiekster swaar gestraf vir verkragting
“Ek vra myself wat ek gedoen het vir jou om my te verkrag.”
‘Kernkrag ʼn groot rede vir kabinetskommeling’
“Die kabinetskommeling het niks daarmee te doen om die regering meer effektief te maak en die mense van ons land te dien nie. Inteendeel, Jacob Zuma steek oënskynlik sy kritici in die pad.”
Sassa sê oor verval van kaarte
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het ontvangers van maatskaplike toelae gerusgestel oor die verval hul Sassa-kaarte.
Liggaam in natuurreservaat gevind
Dit is onduidelik hoe die vrou se liggaam op die strand in die natuurreservaat beland het.
DBV wil Modise privaat vervolg
“Dit is een van die wreedste gevalle van dieremishandeling wat die NDBV nóg gesien het.”
Tekenprent: Gerrie Nel vervolg ‘n Zuma
Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel.
Ouers verpletter ná dogter sterf, ander dogter om lewe veg
ʼn Verpletterde egpaar van Pongola “klou verbete vas aan hul geloof” nadat een van hul “lieflingdogters” dood is en hul ander dogter steeds om haar lewe veg in ʼn hospitaal.