BMW het intussen aangedui hy sal beswaar maak teen die kennisgewing.
Hof sê vandag oor Grace Mugabe
“Grace Mugabe ontken sy het Gabriella Engels (20) aangerand en beweer dat ʼn ‘dronk en versteurde’ Engels haar met ʼn mes aangeval het.”
Nuuskommentaar: Politiek van vlieënde stoele en warm geld
Pas het nog ’n hoopvolle ANC-presidentskandidaat, Lindiwe Sisulu, ’n striemende aanval op Zuma en korrupsie gevoer.
Egpaar in hof oor R10 m. se ‘munisipale fout’
“Daar is foutiewelik R10,6 miljoen in hul bankrekening betaal en toe die munisipaliteit later probeer het om die betaling om te swaai, was daar niks meer in die rekening nie.”
Onnie in hof oor seksuele aanklagte
ʼn Voormalige onderwyser by ʼn vooraanstaande privaat skool in Kaapstad, het skuld ontken op aanklagte dat hy leerders by die skool seksueel aangerand het.
Twee dood, een kritiek ná N4-botsing
Twee mense is dood en nog ʼn persoon in ʼn kritieke toestand nadat ʼn motor en ʼn vragmotor Donderdagmiddag op die N4 in Rustenburg, Noordwes, gebots het.
Uittreepakkette vir KPMG-lede wat ná Gupta-fiasko bedank het
Bestuurders van KPMG Suid-Afrika wat bedank het in die lig van werk wat die ouditeursfirma vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Gupta-familie gedoen het, het uittredingspakkette ontvang.
Filmraad het hoof afbetaal sonder tugstappe, sê minister
Ayanda Dlodlo, die minister van kommunikasie, het haar misnoeë uitgespreek dat die Rolprent-en-publikasieraad (RPR) eerder besluit het om sy uitvoerende hoof Themba Wakashe ʼn goue handdruk te gee, in plaas daarvan om ʼn dissiplinêre proses te volg.
Zuma en ANC vrywillig gekaap, sê DA-leier
Pres. Jacob Zuma en sy ANC is “vrywillig gekaap” deur die omstrede Gupta-familie en hul sakebelange, het Mmusi Maimane, leier van die DA, Donderdag gesê.
Rampspanne op hoë gereedheid vir storms in KwaZulu-Natal
Die KwaZulu-Natalse departement van samewerkende regering en tradisionele sake het Donderdag gesê rampbestuurspanne is op hoë gereedheid weens swaar reën.
Modelbaas versoek lang uitstel vir hofsaak
Dawie de Villiers wat reeds in Februarie skuldig bevind is op aanklagte van onder meer verkragting, seksuele aanranding, bedrog en blootstelling van kinders aan pornografie, het Donderdag in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn.
Vermeende kinderverkragter vrees glo vir sy lewe
ʼn Man van Port Elizabeth wat daarvan beskuldig word dat hy twee dogtertjies, onderskeidelik vyf en ses jaar oud, ontvoer, aangerand en verkrag het, het Donderdag aan die New Brighton-landdroshof gesê hy vrees vir sy lewe as hy by St Albans-tronk aangehou sou word.
Klapper-slagoffer se broer sterf tragies
Kosie Wessels, die sewejarige seun wat verlede jaar sy hand verloor het toe ʼn bomklapper daarin ontplof het, se broer is Woensdag in ʼn fratsongeluk by sy ouerhuis in Polokwane in Limpopo dood.
Bejaarde vrou sterf ook ná aanval
“Forensiese bewyse en DNS-ontleding is op die toneel bekom en vir toetse gestuur.”
Drie vas vir Pta-moord
Drie verdagtes is in Centurion in hegtenis geneem in verband met ʼn moord tydens ʼn gewapende rooftog vroeër vanjaar in die gebied.
Akademia besoek VSA om nuwe denkskool in SA te vestig
Volgens Goosen ontbreek hierdie doel vandag aan die meeste universiteite wêreldwyd, waar daar ʼn oordrewe fokus op opleiding, ten koste van die rigtinggewing van opvoeding, is.
Dana Snyman se verloofde sterf
“Dana is natuurlik verskriklik geskok. Dis ʼn baie groot hartseer.”
Talle personeel, leraars afgelê by NG Moreleta
“As ons ʼn keuse gehad het, sou ons dit nooit gedoen het nie. Maar as jy in so ʼn situasie beland, moet jy dit hanteer.”
Geliefde onderwyser gegroet: ‘Hy het gedoen wat hy hier moes doen’
“Andri was ʼn man met ʼn Jesus-hart, veral vir kinders.”
Militêre man in hof ná skietery in verkeer
Jacob Marakalla, die militêre beampte wat na bewering vir Carine van Staden (28) in Augustus in die noorde van Pretoria ten aanskoue van haar verloofde geskiet het, het Donderdag vir die eerste keer in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.