“Selfbeskikking en vryheid moenie omstrede gemaak word met ondeurdagte pogings en stappe wat dit kan benadeel nie.”
Leefstyloudits vir bestuurslede by openbare werke
Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het Donderdag gesê hy het ʼn leefstyloudit versoek vir alle bestuurslede van die departement nadat interne ondersoeke 16 000 verdagte transaksies ter waarde van R2 miljard aan die lig gekom het, en die ondersoek begin by hom.
Los tradisionele grond uit, hoor grondonteieningskomitee
Grond onder beheer van tradisionele leiers moet nie onteien word nie, het ʼn parlementêre komitee wat die hersiening van artikel 25 van die Grondwet oorweeg, Donderdag gehoor.
Liggaam van vermoorde man in PE gevind
Die liggaam van ʼn vermoorde man is Donderdag in Fairview in Port Elizabeth in die Oos-Kaap gevind.
Ploftoestel by Woolworths in Durban ontlont
ʼn Ploftoestel is Donderdagoggend by ʼn Woolworths-winkel in Durban se middestad gevind en ontlont.
Man gee homself oor ná hy glo getuie skiet
Ali Sulmani (22) het homself Woensdag aan die Mankweng-polisie in Limpopo oorgegee nadat hy glo Razeen Patel geskiet het, ʼn dag voor Patel teen sy broer in ʼn moordsaak sou getuig.
Jannie du Toit sterk aan ná mesaanval
“Die een wond is baie diep en hy is so te sê deur die spier gesny. Dit het verskriklik gebloei,” het Du Toit se vrou aan Maroela Media vertel.
Man (38) vas ná moord op leerder (17)
“Dit is sekerlik die laaste ding wat die jong man se familie gedink het toe hy daardie oggend die huis vir skool verlaat het.”
VF Plus-parlementslid en vrou tuis beroof
ʼn Middel is glo gebruik om die egpaar hul bewussyn te laat verloor en daar word vermoed die doel van die rooftog was moontlik om data te bekom wat inkriminerend teen sekere persone kan wees.
Nuwe voorsitter vir die ATKV-direksie aangewys
Die ATKV het Donderdag tydens die laaste dag van die organisasie se algemene jaarvergadering ʼn nuwe direksievoorsitter aangewys.
Nuwe raad om staatspensioene te bestuur
Die minister van finansies het ʼn nuwe adviesraad aangestel vir die regering se pensioenfondsadminsitrasie (GPAA).
Gerrie Nel gaan saak van dieremishandeling privaat vervolg
Die NDBV het in Julie 2014 ʼn klagte ontvang en op een van die wreedste gevalle van dieremishandeling in die organisasie se bestaan afgekom.
‘Ondersoek ANC-betrokkenheid by transitorooftogte’
Die Valke is versoek om ʼn ondersoek van stapel te stuur rakende beweerde kriminele aktiwiteite wat glo uit Luthuli-huis, hoofkantoor van die ANC, bedryf word.
Christo Wiese by belastingsaak van miljarde betrek
Christo Wiese, voormalige voorsitter van Steinhoff International Holdings, word nou betrek by ʼn belastingontduikingskema van R3,9 miljard.
Vakbonde verwerp loonaanbod by goudmyne
“Daar is tydens die onderhandelinge weer eens baie klem gelê op hoë salariskoste en lae produktiwiteit.”
Verkragtingslagoffer wat polisie vir miljoene dagvaar getuig glo vandag
Sy is tussen die sandduine aangehou en 15 tot 16 uur lank om die beurt deur ʼn bende verkrag.
Ramaphosa, Zuma: ‘Mandela was nié ʼn verraaier’
Ramaphosa het diegene wat Mandela as ʼn verraaier uitkryt as “leunstoelrevolusionêre” bestempel.
Aanvaller doodgeskiet, nog een gewond by Fort Klapperkop
Een aanvaller is dood en nog een beseer in ʼn gewelddadige voorval by Fort Klapperkop in Pretoria.
Man hoor sy lot ná verkragting van 72-jarige
Die slagoffer kon daarin slaag om ʼn byl te gaan haal en het hom op die bors gekap.
Poskantoor-staking kom tot ʼn einde
Só lank sal dit neem vir opgehoopte pos om bestemmings te bereik.