Só lank sal dit neem vir opgehoopte pos om bestemmings te bereik.
Leerder by skool doodgeskiet
Die voorval het op die skoolterrein tydens skoolure plaasgevind.
Jannie du Toit in Johannesburg aangeval
Die sanger Jannie du Toit is Woensdagaand buite The Market Square in Newtown, Johannesburg, met ‘n mes aangeval.
‘Publiek nie besorg genoeg oor impak van NGV op gesondheidsorg nie’
Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut, is die publiek nie besorg genoeg oor die drastiese impak wat die implementering van hierdie stelsel sal hê nie.
DA ontsteld oor Sassa se versuim om op te daag
Die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap het Woensdag sy ontsteltenis uitgespreek oor Sassa-beamptes wat versuim het om voor die provinsiale parlementêre staande komitee oor gemeenskapsontwikkeling te verskyn.
Oudpolisieman weerspreek homself tydens moordsaak
Walter Francis is skuldig bevind op aanklag van strafbare manslag, maar vrygespreek op aanklag van moord.
Motorlisensies: Vier vas wat staat glo met duisende bedrieg
Vier metropolisiebeamptes van Ekurhuleni sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn op aanklag dat hulle met motoriste saamgesweer het om die staat uit honderde duisende rand te bedrieg.
R100 000-beloning vir inligting oor polisieman se moordenaars
Die polisiebeampte op 12 Desember 2017 op die N2 in Kaapstad doodgeskiet.
Chinees vas vir perlemoen, gekaapte voertuig
Danksy die blitspatrollie-ondersoek is vasgestel dat die voertuig vroeër vandeesmaand in Mfuleni gekaap is.
Gretha Wiid moet dié stappe doen ná MRK-skikking
Die inhoud van die skikkingsooreenkoms wat tussen die Menseregtekommissie (MRK) en die verhoudingskenner en Christelike skrywer Gretha Wiid bereik is ná haar uitsprake oor gays, is bekend gemaak.
Kaboem! Kruit, hoogverraad en Kit Harington in nuwe historiese drama
Dit is die storie van Robert Catesby (vertolk deur Kit Harington, “Game of Thrones” se Jon Snow) en sy rol in die komplot van die Katolieke teen die Protestante om die parlementshuis op te blaas en koning James gedurende die vroeë 1600’s te vermoor. Dié geleentheid word vandag nog jaarliks op 5 November gevier as Guy Fawkes-dag.
ANC-werker summier ontslaan ná transitorooftog
Die ANC het Woensdag gesê een van sy werkers, Errol Velile Present, is summier ontslaan nadat dit aan die lig gekom het dat hy in verband met ʼn transitorooftog in Johannesburg in hegtenis geneem is.
Barmhartige ma in kleinhoewehuis vermoor
“Sy was ʼn mooi vrou en geliefd in die gemeenskap.”
Mabuza: ‘Moenie skole afbrand nie’
“My boodskap aan julle is die volgende: as dinge nie beweeg soos ons wil hê dit moet nie, beteken dit nie ons moet vernietig wat ons reeds het nie.”
Foto’s: Pres. Kruger se graf deur vandale geteiken
“Skaars is een president se graf beveilig, of ’n ander president se graf word verniel.”
Komatipoort-plaasmoord: ‘Ons is dit aan Deon verskuldig’
“As gesin sal ons elke hofsaak tot die vonnisoplegging bywoon. Ongeag hoe swaar dit is, is ons dit aan Deon verskuldig.”
Eskom lê twee loonaanbiedinge ter tafel
Eskom het twee opsies aangebied en vakbonde moet nou besluit of hulle die aanbiedinge aanvaar of verwerp.
Talle inwoners sê ‘nee’ vir voorgestelde biogasaanleg in Pretoria
’n Groep beswaarde inwoners in die ooste van Pretoria sê hulle is ten gunste van groen tegnologie, maar nié as ’n biogasaanleg in die middel van hul woonbuurt opgerig gaan word nie.
Vermy see by Clifton
“Enigiemand wat dus nou die see in dié omgewing gebruik, doen dit op hul eie risiko.”
Woedende KZN-inwoners versper hoofweg oor brandstofpryse
Woedende motoriste het Woensdagoggend die N3-hoofweg in Pietermaritzburg en die N2 in Durban naby Chatsworth versper en geëis dat brandstofpryse verlaag word.