ʼn Man is dood nadat ʼn swaarvoertuig Donderdag in ʼn huis in Johannesburg ingeploeg het.
Beurtkrag lank Vrydag toegepas
Eskom het aangekondig dat beurtkrag vanaf Vrydagoggend 08:30 vir die res van die dag toegepas sal word.
ANC-wyksraadslid sê glo wittes moet “f**kof”
Kenny Barrel Nkosi, ʼn ANC-wyksraadslid by die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga, het glo rassistiese uitlatings op Facebook gemaak.
Speurder in hof oor ongeluk en dossier wat verdwyn
ʼn Kaapse speurder het in twee howe verskyn op twee afsonderlike aanklagte.
15 vas; miljoene rande en dwelms op beslag gelê ná groot deurbraak
Vyftien verdagtes wat glo deel is van ʼn dwelmhandelsindikaat, is in Oos-Londen in hegtenis geneem.
Meer as 14 000 vuurwapens vernietig
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Donderdag op Internasionale Vuurwapenvernietigingsdag altesaam 14 382 vuurwapens vernietig.
Ses vas vir moord by Noordwes-inisiasieskool
Ses mense is in Ikageng naby Potchefstroom in Noordwes in hegtenis geneem op aanklag van moord nadat ʼn tienerseun by ʼn inisiasieskool gesterf het.
Brics-bank gaan dalk Eskom help
Die New Development Bank (NDB) wat Dinsdag by die Brics-beraad bekend gestel is, bied hoop aan Eskom wat sy finansiële verknorsing betref.
Skoolseun sterf voor maats op uitstappie
ʼn 16-jarige skoolseun is dood nadat hy sy kop by die venster van ʼn bewegende bus uitgesteek en ʼn lamppaal getref het.
Jugomaro-katte se toekoms nog duister
Die toekoms van talle roofdiere by Jugomaro Predator Park in Limpopo is nog duister te midde van uitgerekte hofverrigtinge om ʼn likwidasiebevel ter syde te stel én ʼn uitsettingsbevel wat glo in die hoogste hof van appèl aangehoor moet word.
Tjokkie floreer in sy nuwe huis
“Sy is gek na klein Tjokkie en dit het regtig geblyk of dit liefde met die eerste oogopslag was. Hy gaan behoorlik bederf word.”
Beurtkrag Donderdag toegepas
Die kragvoorsiener het ook op sy Twitter-profiel gesê hy is trots dat hy Woensdag instandhouding gedoen het sonder dat dit nodig was om beurtkrag toe te pas.
Pa soek ná hy glo kinders met knopkierie doodslaan
ʼn 45-jarige man van Thohoyandou in Limpopo het van die polisie gevlug nadat hy Woensdagaand glo sy twee kinders met ʼn knopkierie doodgeslaan het.
Foto’s: AfriForum wys selfdoen is beter as niksdoen
“Gemeenskappe mag nie langer staan en toekyk hoe hul dorpe agteruitgaan nie.”
Goeie nuus: ‘Verlamde’ rugbyspeler gee eerste treë
“Ons vra nooit hoekom dit gebeur het nie en ons geloof groei net elke dag. Ons is so geëerd om hierdie getuienis te kan lewer en ons storie te kan vertel.”
Dranklisensie tydelik opgeskort ná agt se dood
Die dranklisensie van ʼn kuierplek in Khayelitsha, waar agt jong vroue dood is nadat ʼn trapreling meegegee en ʼn stormloop gevolg het, is Donderdag tydelik opgeskort.
Heli-ongeluk: Wildvanger breindood verklaar
Jason Badenhorst (27), die wildvanger van die Noord-Kaap wat ernstig beseer is toe die helikopter waarin hy ʼn passasier was verlede week geval het, is breindood verklaar.
Zuma sal aandag gee aan Mogoeng se versoek
Pres. Jacob Zuma se kantoor het Donderdag gesê hy het kennis geneem van hoofregter Mogoeng Mogoeng se versoek om ʼn vergadering te hou.
Rowers in polisieuniforms slaan toe op Tzaneen-winkel
ʼn Winkel in ʼn nedersetting buite Tzaneen is Donderdagoggend deur gewapende rowers geteiken. Die rowers het glo polisieuniforms aangehad en in ʼn amptelike polisievoertuig gevlug.
Moordverdagte vas wat polisie dekade lank ontwyk
ʼn Moordverdagte wat vir tien jaar lank die polisie ontwyk het, is Woensdag in hegtenis geneem.