“Jy hoef nie Jamie Oliver te wees om heerlike kos met die braaier te maak nie.”
Hollywood: Adam Levine in die sop; Paris Hilton se skoothond skoonveld
Die glanspersoonlikheid Paris Hilton se skattige skoothondjie, Diamond Baby, is sedert Woensdag 14 September soek.
Boekliefhebbers kuier in Cradock
Van 23 tot 25 September speel dié Oos-Kaapse dorp gasheer vir die Etienne van Heerden Veldsoirée.
Foto’s: Lugskou weer in Jakarandastad aangebied
Die skou vind tweejaarliks plaas, maar het weens die pandemie in 2018 laas plaasgevind.
Luister: Mia Spies oor passie vir nuus, SA
Mia Spies, aanbieder van ‘Wie’s nuus’, het in die Maroela Media-ateljee gesels oor haar passie vir haar werk, waarom sy kies om in Suid-Afrika te bly en haar aangenome ‘hondekind’, Penny.
‘Kokkedoor’ is terug met ’n splinternuwe voorskoot
Wanneer dié unieke reeks volgende jaar van die spensrak afgehaal word, trek dit ’n nuwe braaivoorskoot as Kokkedoor Vuur & Vlam aan.
Rustenburg-koor roer weer SA’ners se hartsnare
“Musiek is ons passie, daarsonder leef ons nie ten volle nie.”
Vier Erfenisdag saam met Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument se Erfenisfees bied Saterdag ʼn legio aktiwiteite vir oud en jonk op die terrein aan.
Agteraf gekonkel laat ‘Plaasjapie’-gunsteling groet
Dié deelnemer het sy spanmaats onlangs onkant betrap met ʼn emosionele konfrontasie rakende die groep se werklading.
Luister: Kurt Darren sing ‘ode aan goeie pa’s’
“Die liedjie is nie so ernstig soos dit klink nie, want as jy my pa geken het, sou jy weet hy was ʼn cool ou.”
Veelsydige Emil Paul tref met ‘vars liefdeslied’
“Ek het ʼn reël vir myself gemaak dat ek slegs musiek sal uitreik wat ek self geskryf het, asook waarvan ek deel was in die vervaardigingsproses.”
Sosialemediaster bekoor met liefdestreffer
Sy komieklike video’s laat mens dikwels skaterlag, maar hy is inderwaarheid ’n rustige mens.
Spotify plaas kollig op Afrikaanse treffers vir Erfenismaand
Nou gaan ons braai … én dans!
Aitsas: Rockers, luisterliedjies word ook vereer
Die musiekgroep Spoegwolf is twee keer benoem in die kategorie vir beste rock- of alternatiewe liedjie.
‘Nog geen datum’ vir operasie vir Vernon Koekemoer
Booyse sou Donderdag ʼn vierde operasie ondergaan het in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, maar wag nog vir ʼn bed voordat hy oorgeplaas kan word.
Fliekresensie: Topverkoper-roman nou op silwerdoek
Kort hierna word sy lyk in die moeras aangetref. Het Kya hom vermoor?
Liewe Heksie rolskaats Aardklop toe
Dié unieke vertonings beloof om klein én groot kaboutervriende van “Menseland” te boei danksy prettige gehoordeelname en voortsnellende aksie.
Manuel Escorcio in waakeenheid
Die 72-jarige Escorcio het oor die naweek ʼn terugslag met sy gesondheid beleef.
Maak litte los saam met Corné Louw dié Braaidag
“Hierdie lied nooi jou om te kuier. Almal moet dit net geniet en kliphard op Braaidag speel.”
Luister: Bosveld Musiek Karnaval veel meer as net ʼn musiekfees
Puik kampeergeriewe, talle pretaktiwiteite, knetterende braaivleisvure én twaalf ure se sangvermaak onder die Bosveld-sterre bied ʼn tipe saligheid wat nie maklik beskryf kan word nie.