Vergeet van springmielies koop. Jy sal nie verby die derde handvol kom nie. Die atmosfeer, donkerte en dilemma waarin die seun hom bevind, mag jou ʼn nag se slaap ontneem.
Vrystaat vier die kunste
Die Vrystaat Kunstefees is deesdae een van die belangrikste kunstefeeste op die Afrika-vasteland en bied ’n groot verskeidenheid nasionale en internasionale produksies en projekte aan.
Botaniese fees ’n eerste vir kusstad
Dié fees trek egter nou ’n splinternuwe, groen baadjie aan om die lentebloeisels te verwelkom en diegene met groenvingers te bekoor.
Dit ‘klop’ weer in Potchefstroom
Potchefstroom bars vanjaar van 30 September tot 2 Oktober uit sy nate met Aardklop se propvol feeskalender en produksies wat feesgangers nie kan misloop nie.
19 radio-prysbenoemings vir Groot FM
Dié toekennings gee erkenning aan radiostasies oor die hele Suid-Afrika heen.
SA kunstenaar skep ‘NFT’-kuberkuns
Portchie is die mees onlangse Suid-Afrikaanse kunstenaar om die kuberruim te betree, maar wat presies behels hierdie blokkettingkunswerke en is die plaaslike mark reg daarvoor?
‘Brannewynlippe’-sanger getroud
“Dit was vir my baie spesiaal om vir Michaela te verras deur ʼn liedjie net vir haar te sing.”
Wen: Tyd om vere reg te skud vir Comic Con Africa
Maroela Media het by Francois Botha, ’n kranige videospeletjie-aanhanger en -vermaakkunstenaar, aangeklop om meer te wete te kom oor dié virtuele wêreld.
Son, swem en SA supersterre by Sun City
“Dit is heerlik om kykNET aan boord te hê. Sun City is ook so ʼn ikoniese venue – in die Afrikaanse volksmond is daar mos die sêding ‘Was jy al by Sun City?,” lag Kurt Darren.
Video: US-koor bly bekoor; konserttoer kom
Die Universiteit Stellenbosch (US) se koor maak hom reg vir die eerste konserttoer in meer as twee jaar. Die koor het onlangs op ʼn SAL-vlug nog harte verower. Kyk hier na die video.
‘Spoorloos 4’-akteurs deel staaltjies, hoogtepunte
“Gisteraand is ek by ’n roetine-padblokkade afgetrek en die polisieman het my die hele tyd geterg as die ‘bad guy’ en wou weet wat ek met Emma gemaak het.”
Prop, Eloff wedywer om topposisie op Top-20
Droomsindroom en Tasché maak hul toetrede tot die treffersparades met splinternuwe enkelsnitte.
Ouderdom is net ’n nommer vir dié kunstenaar
“As ek dit enigsins vroeër in my lewe sou doen, sou ek dit dalk nie gemaak het nie!”
Jonges speel weer toneel op Aardklop
“Hierdie kinders en jong mense is só dapper.”
‘Nirvana-baba’ se regspad eindig
Hy voer onder meer aan dat sy naakte verskyning op die omslag op seksuele kindermishandeling neerkom.
Luister: Land Cruiser-fees se wiele weer aan die rol
Marius Opperman van Trio Events het in die ateljee met Maroela Media oor hierdie opwindende geleentheid, wat eerskomende naweek by die Sondela-natuurreservaat plaasvind, gesels.
Aardklop wip op in Linden
Die koel, kalm en kreatiewe atmosfeer wat in Linden heers, skep ’n ideale ruimte vir Aardklop om vir die eerste keer daar op te wip.
Margot vang spoed in Afrikaans
“Ek wil ʼn veilige omgewing vir my luisteraars skep.”
Sepiegids: Tracy, Delia speel oop kaarte in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” vang Kaashifa vir Rhafiek en die hele Ruiterbosch onkant wanneer sy aansienlik beter voel en in “Getroud met Rugby” is Lulu ontsteld omdat Wouter se kinders nie van haar hou nie.
Radio Raps se entrepreneurshart klop sterk
“Mense stop my sommer in die straat en dis asof hulle my al jare ken. Dit is waaroor dit vir my gaan.”