Giulia le Roux, Nataniël se peetkind, is nou een van die jongste gepubliseerde skrywers in Frankryk.
‘Plaasjapie’ se Dian: ‘Mense vergeet soms dis net ’n speletjie’
“Ek dink net mense vergeet dit is nie die regte lewe nie. Almal op die plaas weet alles word in goeie gees gedoen en die doelwit is tog om te wen.”
Luister: ‘Kwaaitjie’-sanger maak opslae met debuutsnit
“Ons mantra terwyl ons die album vervaardig het, was ‘lag ʼn bietjie, leef ʼn bietjie’, en dit is die beginsel waarvolgens ons geskryf het.”
Kyk: Nuwe Afrikaanse kinderkykgenot nou op kassie
“Dit is belangrik dat kinders in hul eie taal ook kan TV kyk.”
‘BSV’ se Niel, Chereze verwelkom pienkvoet
“Ek is uit my skoene geseën en het nou twee ongelooflike vroue in my lewe.”
Video: Arnold Vosloo terug in Pretoria én hy praat Afrikaans
“Moet nooit jammer voel vir Daan Ludik nie, sy kinderjare het hom gevorm. Hy is ʼn hustler; as jy jammer voel vir hom, steel hy jou skoene.”
Voertye by akwarium weer op dreef
Liefhebbers van haaie, pikkewyne en ander visspesies kan nou weer by dié akwarium ʼn draai maak om dié waterdiere se voertye te besigtig.
Eksklusiewe Demi Lee Moore-konsert in Amsterdam
Kaartjies vir die Suid-Afrika se eie popster, Demi Lee Moore, se eksklusiewe konsert in Amsterdam verkoop soos soetkoek.
Aitsas 2022: Só lyk benoemings
Kunstenaars soos Eloff, Elvis Blue, Appel, Spoegwolf en Zaan Sonnekus is benoem.
Luister: Neil Somers gesels oor opwindende country-musiekfees
Somers sal op 4 September vanjaar die verhoog met talle kunstenaars deel tydens die SkaapStad Country Fest-geleentheid.
Mev. SA het gʼn kommer oor nuwe reëls by Mej. SA
Mej. SA het onlangs aangekondig dat getroude vroue en ma’s nou ook toegelaat word om vir dié titel in aanmerking te kom.
Meghan Markle vertel oor brand in babakamer tydens SA besoek
Die hertogin van Sussex het oor dié angswekkende voorval in die eerste episode van haar langverwagte Spotify-podsendingreeks gesels.
McGregor-gedigtefees vier dekade van woordkuns
“Ons is dankbaar dat so baie digters en woordliefhebbers ons visie oor die jare met uitbundige passie en vrygewigheid ondersteun het.”
Kakamas-leerders kraai koning op dramafees
“Watter wonderlike ervaring om hierdie skool se produksie as deel van die fees te kon hê.”
Eloff kort op Brendan se hakke op Top-20
Caroline-Grace en Barto betree vandeesweek die treffersparade.
Jong blues-musikant maak opslae ná Karlien-duet
“Die liedjie het beslis ʼn nuwe lewe van sy eie gekry.”
Dié Hollywoodsterre voel glo vere vir waterbeperkings
Van die wêreld se bekendste akteurs en realiteitsterre word daarvan beskuldig dat hulle duisende liter meer water op hul eiendomme gebruik as wat tans in droogtegeteisterde Kalifornië toegelaat word.
Nuwe Caroline-Grace-snit wys haar prettige kant
“Ek het ʼn baie groot sin vir humor en ek is bly mense kan dit nou sien.”
Die drake en hul ruiters is terug en hulle is hier om te beïndruk
Die Targaryens en hulle drake is terug! Maroela Media het na die seisoen se première gekyk en ons bevinding is dit is die kykbeurt werd.
Hannes van Wyk: ‘Spoorloos’ se karakters is volrond
“Dit was absoluut idillies waar ons geskiet het. Ek het onlangs ʼn episode gekyk en dit lyk so werklik.”