Mathys Roets, Monique Steyn, Vernon Barnard en Prop is van die kunstenaars wat opgetree het.
Aardklop met oorgawe terug in Pta
Momentum Beleggings Aardklop kuier vanjaar van 30 September tot 9 Oktober in Pretoria en bied verskeie produksies in die stad aan.
Video: Voortrekkermonument is gasheer vir 4×4-buitelugfees
Dié 4×4-buitelugskou was nog maar net een dag aan die gang en duisende mense het reeds op die Voortrekkermonumentterrein toegesak op soek na die nuutste kamp- en buitelewe-tegnologie.
Boer Tyson en sy Alri trou
Tyson Zunckel – die gewildste deelnemer aan die 14de reeks van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ʼn vrou – is Saterdag met Alri Vorster in die eg verbind.
‘The Crown’ kies sy Will en Kate
Die laaste seisoen van die reeks, wat geskoei is op die lewe van die Britse koninklike familie, sal in die laat 1990’s tot die vroeë 2000’s afspeel.
Saftas 2022: En die wenners is…
Verskeie Afrikaanse programme pronk nou met ’n Safta-beeldjie.
Hollywood: Netflix in die sop oor reeks; Britney wys Oprah-aanbod van die hand
“My doelwit is om my familie en my dorpie te dien. Dankie God.”
Jane Fonda deel kankernuus
Die 84-jarige Oscar-bekroonde aktrise glo egter sy is een van die min gelukkiges.
Luister: Irene-Louise oor Afrikaans is Groot, Aitsa-benoemings
“Dis gek wat net een liedjie vir ʼn kunstenaar kan doen en daar is nie een dag dat ek nie dankbaar is daarvoor nie.”
Luister: Droomsindroom se musiekdroom bewaarheid
“Die musiek kom vir ons natuurlik. Ons het nie jare se musiekopleiding nie – dit is net deel van ons menswees.”
Supermodel se naam pronk op duur teesakkies, gesigolie
ʼn Bottel van Kate Moss se gesigolie sal kopers meer as R2 000 uit die sak jaag.
‘Plaasjapie’: Dié deelnemer pak self haar tas
“Die oomblik toe ek my hand opgesteek het en self gevra het om die kompetisie te verlaat, het dit gevoel of ʼn reuselas van my skouers af is.”
Musiekvideo: Frikkie van Biljon sing oor daardie ware huis
“Wat dit anders maak is dat kykers ’n stukkie van hulself in die video sal kan vind. Die storielyn is so geskryf dat dit eg voel.”
Nuwe Dagbreek-lied ʼn boodskap oor verslawing
“Al word net één persoon diep geraak deur ons boodskap en verander sy patroon ten goede, het ons in ons doel geslaag.”
Video: Dié akteurs gaan deur ‘Diepe Waters’ in nuwe Afrikaanse telenovela
Talle geliefde akteurs, kassieveterane en skermgroentjies sal in “Diepe Waters” te sien wees.
Aitsas 2022: Elvis Blue, Appel as liedjieskrywers van die jaar benoem
ʼn Rekord aantal inskrywings is vir vanjaar se toekenningsgeleentheid ontvang.
Luister: Aktrise baklei vir ouma in rolprent
“Ek het besef dat ek vir elke Suzie, of dit nou ’n vrou, kind of man is, wat voel dat daar nie ’n uitweg is nie, baklei.”
Juan Boucher in Namibië aangehou ná permit-flater
“Die kleinste fout kan jou in groot moeilikheid laat beland.”
Orrelspeler samel geld in met musiekmarathon
“Ek wou mense bewus maak van die ongelooflike instrument wat ʼn orrel is.”
Koorsang in Oos-Kaap gedy
Hy vind dit opvallend dat koorsangers meesal ook merkwaardig sterk betrokke op verskeie ander vlakke in hul gemeenskappe is.