Die Wêreldreeks begin vandag met die Dubai-sewes wat om 07:00 afskop.
Soekresultate vir: Aiden
Vandag se sportnuus
Die Proteas se Kagiso Rabada is weer die voorste bouler op die IKR se ranglys vir toetsboulers en in gholfnuus het die Mauritius Ope vanoggend by die Four Seasons Gholfklub naby Anahita begin.
Krieket: Suid-Afrika beklink die eendagreeks teen Australië
Suid-Afrika het gesukkel om die goeie boulwerk van die Aussies op ʼn lewendige kolfblad baas te raak.
Krieket: Aussies veg terug en maak reeks gelykop
Die Proteas het Vrydag in Adelaide in die tweede eendagwedstryd teen Australië onverwags pak gekry.
Krieket: Proteas slaan vroeg toe
Suid-Afrika se boulers was uitstekend. Ná 9 boulbeurte het Australië op ‘n skamele 18/3 gestaan.
Krieket: Proteas fokus op die spel in Australië
Die Aussies se balpeuterpetalje van vroeër vanjaar in Suid-Afrika het dié week weer die kollig gesteel op die vooraand van Suid-Afrika se kriekettoer deur Australië.
Krieket: Proteas verloor hul fut
Suid-Afrika het Sondag in hul laaste van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn groot pakslae gekry.
Queen op pad na die silwerdoek
Aanhangers van die rockgroep Queen sal nie kan wag vir dié fliek nie.
Pa oorweeg regstappe ná seun (10) by oord sterf
Du Toit beweer die grond waarop die oord gebou is, is volgens stadsraadsdokumente nooit vir ʼn ontspanningsoord gesoneer nie. “Daardie grond is vir landbou- en plaasgrond opsygesit. Daar staan uitdruklik op die dokumente dat dit nie mag dien as ontspanningsoord, parkeerterrein, piekniekplek, en so meer nie.”
Proteas tem Wanderers se kolfblad en Aussie-boulers
Die tweede dag van die vierde en laaste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië het ook aan Suid-Afrika behoort.
Bestendige Proteas bou aan ʼn stewige voorsprong
Aussie peuter dalk met die bal.
Superrugby: Reds trap geel Bulls se tjank af
Vergeet maar van die dae dat die Australiese spanne nie hul man in die Superrugbyreeks kan staan nie.
Kolwe en balle moet eerder die praatwerk doen
Australië het weliswaar die Eerste Toets teen Suid-Afrika gewen, maar die Warner-De Kock-bekgeveg het die kollig gesteel.
Bekgeveg byna net so groot soos Aussies se oorwinning!
Australië het vroeg op dag vyf die Eerste Toets in Durban met 118 lopies beklink. Hul oorwinning is egter in die skadu gestel deur ʼn mondelingse onderonsie wat tussen David Warner en Quinton de Kock plaasgevind het.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke was die naweek by die Las Vegas-been van die Wêreldreeks in aksie en die Wêreld-gholfkampioenskap het gister in Mexiko Stad ten einde geloop.
Enkelsyfers sink die Proteas
Vier van Suid-Afrika se topkolwers kon net enkelsyfers met die kolf aanteken op dag vier van die eerste toets in Durban.
Die Proteas verkrummel met bal en kolf in Durban
Australië is op dag twee van die eerste toets in Durban deur heerlike sonskyn en ʼn tweede nuwe bal begroet.
Kholi en kie leer ons ʼn eendag-les soos min
Die Proteas se eendagspan is behoorlik afgeransel in die eendag-reeks teen Indië.
Veldwerkers, Ngidi se vier paaltjies nie genoeg vir ʼn sege
Die vyfde eendagwedstryd Donderdag op St Georgepark tussen Suid-Afrika en Indië het vir die gasheerspan op ʼn goeie noot afgeskop.
Pienk geluk na ʼn lang wipplank-krieketdag
Al was die hoop min, het menige Suid-Afrikaanse krieketondersteuner tóg geglo die Proteas kan kop oplig en Indië ʼn drag slae in die vierde eendagwedstryd op die Wanderers gee