Vier vinnige paaltjies het op St George’s Park gekantel.
Soekresultate vir: Aiden
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het ná hul oorwinning by die wêreldreeks in Kanada opgeskuif op die punteleer.
Driemanskap keer terug vir laaste wedstryde
Aiden Markram, Hashim Amla en JP Duminy is terug in die Protea-groep vir die laaste twee wedstryde teen Sri Lanka.
Duminy maak sy terugkeer
Die Proteakolwer speel vir Cape Cobras ná maande op die krukkelys.
Olivier onder top-20 boulers
Een ligpunt ná afloop van die Sri Lanka-fiasko is dat Duanne Olivier onder die top-20 toetsboulers tel.
Faf gee kolwers die skuld
“Dit is die mees teleurstellende reeksnederlaag van my loopbaan.”
Sri Lanka verrinneweer futlose Proteas
Sri Lanka het vandag die eerste span uit Asië geword om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen.
Pleidooi om beter kolfwerk val op dowe ore
Proteas was 15/3 in die eerste beurt op St. George’s Park.
Gibson soek ’n beter kolfvertoning
Die Protea-breier het ’n pleidooi gelewer vir ’n beter kolfvertoning in die tweede toets teen Sri Lanka.
Vandag se sportnuus
Novak Djokovic is as sportman van die jaar aangewys by die Laureus Wêreld-sporttoekennings en die sportvrou van die jaar is die gimnas Simone Biles.
Proteas steier in Durban
Die Proteas het drie paaltjies binne ’n halfuur op dag een van die eerste toets teen Sri Lanka verloor.
Hofaansoek gebring om Pretoria-oord te sluit
Dié ontspanningsoord het opslae gemaak nadat twee kinders op die perseel gesterf het.
Proteas pak Pakistan in Port Elizabeth
Die eendagreeks tussen die Proteas en Pakistan begin môre in Port Elizabeth. Ja, dit is ’n wêreldbekerjaar, maar die tuisspan sal ook dié reeks oortuigend wil wen.
Vandag se sportnuus
Die Sharks se skrumskakel, Louis Schreuder, is aangewys as kaptein van vanjaar se span vir die Superrugyreeks en die Proteas en Pakistan se eerste eendagwedstryd word Saterdag in Port Elizabeth gespeel.
Olivier en De Kock verneder Pakistan
Die Proteas het die derde en laaste toets teen Pakistan op die Wanderers met 107 lopies gewen. Duanne Olivier en Quinton de Kock was die tuisspan se groot helde.
Vandag se sportnuus
Die Proteas en Pakistan se derde en finale toets begin vanoggend om 10:00 op die Wanderers in Johannesburg.
Vandag se sportnuus
Die voormalige veelsydige Protea, Albie Morkel, het sy uittrede uit alle vorme van die spel aangekondig.
Vandag se sportnuus
Die 41ste Dakar-tydren se tweede skof is gister in Peru gejaag en Giniel de Villiers van Suid-Afrika het in sy Toyota vierde in die motorafdeling geëindig.
’n Faf-lose derde toets
Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Faf du Plessis, is vir een wedstryd geskors en met 20% van sy wedstrydgeld beboet ná die Proteas gestraf is omdat hulle hul boulbeurte te stadig op Nuweland afgestuur het.
Vandag se sportnuus
Die SA Ope-gholftoernooi het gister by die Randparkklub in Randburg begin.