Die polisie in Bloemfontein is op soek na verdagtes wat met ʼn onbekende bedrag kontant gevlug het ná ʼn rooftog Woensdagoggend by Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
Kwadfietsryer met windbuks geskiet
ʼn 41-jarige man is Sondagmiddag in Hilton, Bloemfontein, met ʼn windbuks geskiet toe hy op sy kwadfiets in dié woonbuurt gery het.
Haelwaarskuwing vir Bloem uitgereik
Erge donderstorms kan vanaf Sondagmiddag oor Bloemfontein verwag word, met ʼn waarskuwing van groot haelkorrels.
Nuuskommentaar: ’n Land van melk en galbitter heuning
Van eens ’n modelrepubliek tot waar die Vrystaat op bykans elke front in die knoffel is, het die onthullings oor die Vrede-suiwelprojek ook nie juis bygedra tot positiewe vertroue nie.
Beloning aangebied ná worshond se mishandeling
ʼn Beloning van R25 000 word aangebied vir enige inligting wat tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging kan lei van ‘n persoon wat ʼn worshond mishandel het.
Gesoekte bendeleier in hegtenis geneem
Een van die mees gesoekte bendeleiers is in hegtenis geneem en het in die landdroshof in Bloemfontein verskyn.
Bekende pastoor, dogter in botsing: ‘God is goed, getrou’
“Ek loof en dank God dat Hy my, my pa en ons twee honde gister beskerm het.”
Winkelsentrum ontruim ná brand uitbreek
Sosiale media het Vrydag gegons oor bolle swart rook wat by dié winkelsentrum uitgestroom het.
Kovsies verduidelik oor ‘boeke’ by skrootwerf
Foto’s van 20 ton boeke wat na bewering by ʼn skrootwerf afgelaai is om vernietig te word, het die wenkbroue van akademici en talle op sosiale media laat lig.
Foto’s: Brand by Bloem-hospitaal
Talle pasiënte moes Maandag uit ʼn Bloemfonteinse hospitaal verwyder word toe ʼn brand daar uitgebreek het.
In 10 tale wil hy geregtigheid laat seëvier
Om gereeld gru-besonderhede van moorde, verkragtings en ander sake aan te hoor, bly moeilik.
Vrystaters sit vyf dae sonder water
ʼn Beton-pyplyn naby De Hoek-opgaardam het op 16 November gebars en inwoners van Dewetsdorp en Wepener het vyf dae sonder water gesit.
Vakleerling sterf ná ‘fratsongeluk’
“Hulle het my gebel en met hom na Mediclinic in Bloemfontein gejaag. Die traumaspesialis het vir my gesê hy het derdegraadse brandwonde aan sy arms en hande opgedoen, asook brandwonde aan sy gesig en bolyf.”
Jong man in hof vir moord op buurvrou
ʼn 23-jarige man het Maandag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn in verband met die moord op sy buurvrou.
Buurvrou glo oor boom in erf vermoor
ʼn 23-jarige man verskyn na verwagting Maandag in die Bloemfontein-landdroshof in verband met die moord op sy buurvrou.
Geslagsdele in vrieskas: Deen skuldig op talle aanklagte
Die Deense wapenhandelaar wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, is in die Vrystaatse hooggeregshof op verskeie aanklagte skuldig bevind.
Vermiste Bloem-meisie (6) dood gevind
“Sy is vermoedelik gelok en ontvoer deur ʼn man wat ʼn babahondjie by hom gehad het.”
Motorfietsryer sterf in botsing
“Die motorfietsryer is tydens die impak van die motorfiets afgestamp en hy het ʼn heining langs die pad getref.”
Geliefde Bloem-onnie sterf skielik
ʼn Geliefde onderwyseres van Bloemfontein in die Vrystaat het in ʼn hospitaal in dié stad gesterf ʼn enkele paar dae nadat sy siek begin voel het.
Bloem-handelaar helder oordag beroof
Vyf voertuie is Maandag helder oordag tydens ʼn gewapende rooftog by ʼn motorhandelaar in Bloemfontein gebuit.