Die aanklagte teen Willem Botha hou verband met ’n hangende saak teen ’n Bloemfonteinse wapensmid.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
Gesogte Vrystaatskool gesluit weens Covid-19
Talle leerders en onderwysers in die Vrystaat het die afgelope week Covid-19 opgedoen.
Tientalle Bloem-betogers vas
Nog betogings is intussen in gebiede soos Soutpan, Dewetsdorp en Zastron aangemeld.
Bloemfontein-onluste: Talle vas; premier gryp in
Daar is ooreengekom om ’n gedetailleerde, ondertekende ooreenkoms op te stel wat bindend sal wees vir alle belanghebbendes.
Bloem-betogings hou dalk verband met Ace-sage
“Daar is ʼn politieke agenda hier ter sprake en dit lyk asof dit gekoördineer is.”
Tiener tydens Bloem-betoging doodgeskiet
ʼn 57-jarige sekuriteitswag is Maandagoggend in hegtenis geneem ná ʼn tienerseun tydens gewelddadige betogings in Bloemfontein doodgeskiet is.
Bloem-begraafplaas se rioolkrisis uiteindelik opgelos
Herstelwerk het reeds Saterdagmiddag begin en is teen Maandagoggend voltooi.
Kovsie wat in tref-en-trap sterf, was ‘inspirasie’
Lithemba Mpambani se familie het ʼn beroep op mense gedoen om na vore te kom met enige inligting wat die polisie moontlik in die ondersoek kan help.
Man aangekla ná hondjie erg brand
Waarskuwing: Die inligting in hierdie berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Groot soektog na motoris ná Kovsie in tref-en-trap sterf
Die student is bestempel as ʼn ontluikende en talentvolle jong kunstenaar.
Meer slange steek kop uit in Bfn-buurte
Inwoners word versoek om ekstra versigtig te wees in hierdie tyd en om veral hul troeteldiere veilig te hou.
Jong pa dood, ma kritiek ná vragmotor hul tref
Die paartjie is die ouers van ’n twee maande oue babaseun.
Bloem-stadsaal in ere herstel ná brand
Die polisie is in Junie 2017 na die stadsaal ontbied nadat rook by die gebou – wat dateer uit 1936 – uitgeborrel het.
Vrystaatse man verdwyn spoorloos
Sydney Cooper is Dinsdag die laaste keer gesien.
Helpende Hand vat tekort aan tuisversorgers vas
“Ons wil leerders toerus met die nodige kennis en vaardighede om na ons bejaardes en gestremdes om te sien. Dit pas so reg in die kraal van Solidariteit se Ons sal Self-veldtog.”
‘Motortegnici’ gesoek vir saakbeskadiging, diefstal
Die twee verdagtes is glo vort met R240 000 nadat hulle die klaer se motorenjin beskadig het.
Covid-19 eis oud-Grey-leerder ná koma
“Hy het so hard probeer om teen die virus te baklei, maar ek kon sien dat hy moeg is.”
Gemartelde babahondjie kry nuwe huis
Die ses maande oue Kiara is erg gemartel deur ʼn groep seuns in ʼn nedersetting buite Bloemfontein.
Video: Hoofmeisie se boodskap raak duisende harte
“Ek dag eers Facebook is effens deurmekaar toe ek sien hoe baie mense dit al gekyk het.”
Hondjie gered ná kinders haar martel
Die kinders het die hondjie “soos ʼn sokkerbal” rondgeskop en haar daarna in die asblik gegooi.