Van die kontant is in emmers in ʼn verdagte se slaapkamer gevind.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
3 gevonnis oor verkoop van teruggedateerde mediese sertifikate
Jacques Niell van der Merwe, Deon van Vuuren en Annamarie Magdalene van Vuuren is Dinsdag gevonnis.
Nóg een gevonnis vir moord op kaptein van Valke
Die twee mans het die kaptein in ’n lokval gelei en noodlottig gewond.
Liggaam in rivier naby Bloemfontein gevind
Die man kon nog nie geïdentifiseer word nie.
Ace gee hom oor aan Valke voor hofverskyning
Talle betogers drom sedert vroegoggend saam buite die hof.
‘Veediewe’ vas ná skietgeveg
“Albei verdagtes is onder polisiebewaking na ʼn hospitaal in Bloemfontein geneem vir verdere mediese behandeling.”
Ace vandag in hof
Busse vol ondersteuners is na Bloemfontein aangery vir die hofverskyning.
DBV gryp in by mishandelde perde in Vrystaat
Een van die perde moes intussen weens die aard van sy besering van kant gemaak word.
Man ernstig beseer in botsing met koedoe
Die koedoe is deur die bakkie se voorruit en die man het ernstige beserings opgedoen.
Drie gevonnis ná moord op Bloem-vrou
Drie mans is die afgelope week in die hooggeregshof in Bloemfontein gevonnis in verband met die moord op Hannatjie Coetzee.
Hondjie kry operasie ná sy met mes bygedam is
Die hondjie was die aand alleen by die huis toe ʼn indringer toegang tot die erf verkry het en haar met die mes gesteek het.
Drie vas ná moord op polisieman
“Net nadat hulle die huis betree het, het hulle dadelik op die konstabel begin losbrand.”
SAID-beampte in hof vir korrupsie, afpersing
Die beampte het beloof dat hy die direkteur se uitstaande belasting sal laat verdwyn in ruil vir R20 000.
Asbeskontrak: Verdagtes op borgtog vrygelaat
Al sewe beskuldigdes moes hul paspoorte aan die Valke oorhandig en is in die Bloemfonteinse landdroshof op borgtog van tussen R50 000 en R500 000 vrygelaat.
Voortvlugtige in Bloemfontein vasgetrek
Die verdagte is sedert 2016 op vlug.
Foto’s: Ma en peuter herstel ‘wonderbaarlik’ ná hul erg brand
“Wildvreemdelinge van heinde en ver het hul harte oopgemaak en geld geskenk. Dit is wonderlik om te sien hoe mense omgee.”
Eksekuteur vas oor ‘boedelbedrog’
ʼn Eksekuteur is vir beweerde boedelbedrog van R1,2 miljoen in hegtenis geneem.
Vyf vas ná transitorooftog in Bloem
Die verdagtes het aanvanklik in die transitowa se begeleidingsmotor vasgejaag.
Man in hof ná driedubbele gesinsmoord
Jacobus Visser (42) het Donderdag in die hof verskyn nadat die liggame van sy ouers en jonger broer vroeër die week in hul huis in Bloemfontein aangetref is.
Talle vrae ná driedubbele gesinsmoord
Nog ’n gesinslid is intussen in hegtenis geneem.