Die dieretuin is steeds vir die publiek gesluit.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
Bloemfonteinse skool rou ná oudmatrikulant sterf
“Sy grootste droom was om eendag ’n onderwatersweiser te word.”
Ouma probeer hond vergeefs van klapper-marteling red
Die vrou het desperaat begin huil toe die kinders eers klappers na Brody gegooi het en toe vuurwerk in sy oor gesit het.
2 in besit van anti-retrovirale middels betrap
Die bokse en sakke was versteek onder ʼn kombers in die motor se kattebak.
‘Jeugdiges’ stig glo brand wat treinwaens verwoes
Dieselfde groep het glo Saterdag teruggekeer en twee treinwaens aan die brand gesteek.
24 treinwaens aan die brand gesteek
Dié waens is sowat R4 miljoen stuk werd.
Nuwe jaar, tweede kans vir Rover
“Ek het óók ʼn tweede kans in die lewe gekry.”
Rover ‘herstel fantasties’; tienerseun glo steeds soek
“Ons probeer hom net gelukkig maak en hy het ook ʼn hele paar bederfhappies gekry.”
Ingryping by Mangaung-munisipaliteit
“Ons is vol vertroue dat hierdie besluit beter resultate vir die stad en sy burgers sal lewer.”
Oliewenhuis-uitstalling bied eklektiese versameling van kunswerke
Van 6 Desember tot 26 Januarie bied Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein ʼn visuele fees aan kunsfynproewers met sy All sorts of being/s-kunsuitstalling.
Bloemfonteinse dieretuin tydelik gesluit
’n Petisie om die dieretuin te sluit het reeds sowat 19 000 handtekeninge ontvang.
Man dood, makker vas ná hoewe-aanval
Twee aanvallers het hul rieme lelik styfgeloop toe hulle ʼn ouer egpaar op ʼn hoewe by Bloemspruit buite Bloemfontein aangeval het.
Pa, seun gevonnis wat Jan Taks bedrieg
Norman Delport en sy seun Marius Delport (39) is in die hooggeregshof in Bloemfontein albei op onderskeidelik 136 aanklagte wat met BTW-bedrog verband hou, gevonnis.
Verkeersbeampte skiet taxibestuurder glo dood
Die taxibestuurder het glo ’n mes uit die taxi gepluk.
Huisrower swaar tronkstraf opgelê
Dié huisrower sal dekades lank in die tronk deurbring.
Reeksverkragter kry lewenslank
Die verkragter het in baie gevalle by slagoffers se huise ingebreek terwyl hulle slaap.
‘Waterkrisis in Bloem afgeweer’
“Die krisis is nou grootliks afgeweer. Die metro faal egter om voldoende te beplan om krisisse vroegtydig af te weer.”
Bloem se krag nie meer gesny
Eskom het ʼn betalingsooreenkoms met Centlec, kragverskaffer van die Mangaung-metro, aangegaan.
Vrystaat-krag: Onsekerheid heers weens twis tussen Eskom, metro
Eskom hou voet by stuk dat daar nog nie ʼn amptelike betalingsooreenkoms met die Mangaung-metro is nie en dat krag na die metro onderbreek sal word indien só ʼn ooreenkoms nie vandag bereik word nie.
Mitah, ons vergeet nie…
Mitah se voorbeeld het baie bygedra dat my TV-onderhoud op versoening eerder as woede ingestem was. Ons eer haar nalatenskap.