Ryno Pieters het aan Maroela Media gesê dit is ʼn wonderwerk dat sy broer leef.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
‘Verkragter’ se tong gebyt: Man in hof
ʼn 32-jarige man van Bronville in Welkom in die Vrystaat het Vrydagoggend vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van poging tot verkragting.
Twee afgedank ná bejaarde gestamp is
Twee personeellede van die Ons Tuiste-oord vir bejaardes in Bloemfontein is afgedank nadat ʼn bejaarde gestamp is, geval het en ʼn noodoperasie aan haar arm moes ondergaan.
Vrou dood, man kritiek ná Bloem-botsing
Die man wat ten tyde van die botsing in dieselfde motor as die vrou was, het ernstige beserings opgedoen.
MT Steyn moet by Kovsies bly
Pogings om MT Steyn se standbeeld te verskuif, is die jongste stap in die Suid-Afrikaanse debat oor erfenistransformasie en dekolonialisasie wat veral sedert 2015 met die #RhodesMustFall-beweging gedurig opvlam.
Man dood ná hy in graansilo val
Met hul aankoms op die toneel was werkers reeds besig om die graansilo te deurboor om by die man uit te kom.
Man oorleef wonderbaarlik ná trein hom tref
ʼn 23-jarige man het Vrydagaand in Bloemfontein ternouernood aan die dood ontkom toe ʼn aankomende trein sy voertuig getref het.
Man wat sterf ná Cape Epic was gesin se ‘anker’
“Almal gaan hom onthou vir die legende wat hy was – iemand wat altyd almal se denke uitgedaag het.”
Ontbinde liggaam in spruit aangetref
Die liggaam was in die soort plastiek toegedraai waarmee bagasie by ʼn lughawe toegedraai word.
Verkeersbeampte vas ná hy glo man doodskiet
Die polisie sê die slagoffer het op die toneel aan ʼn kopwond beswyk.
Kunstenaars span saam vir unieke musiekkonsert
“Die idee het ontstaan toe ’n paar van ons begin gesels het oor die feit dat daar nie regtig ’n platform is vir ‘dieper’ Afrikaanse musiek, sonder balrokke en vuurwerk én met meer vleis om die lirieke, nie.”
Ikoniese Suid-Afrikaanse kuns uitgestal
“Die Suid-Afrikaanse landskap het vele veranderinge oor die afgelope 100 jaar ondergaan en kuns is een van die mees getroue barometers wat dié reis dokumenteer.”
Jong man se liggaam op skoolterrein gevind
Die slagoffer het ʼn steekwond aan sy regteroog opgedoen.
Twee ernstig beseer in middernagtelike bootongeluk
“Een van die mans is ʼn paar meter weg van die boot aangetref met vermoedelike kop- en rugbeserings. Hy was in ʼn ernstige toestand toe hy gevind is.”
Video: Swaar reën lei tot kitsoorstromings in Bloem
Hoewel foto’s en video’s van oorspoelde strate in Bloemfontein en water wat soos riviere deur tuine loop wyd op sosiale media gedeel word, blyk dit dat dié swaar reënval en kitsoorstromings net in ʼn gedeelte van die Rosestad voorgekom het.
Dogter vas ná moord op ma
Die oorledene se dogter het beweer haar ma het haar van die aanvallers probeer beskerm toe sy gesteek is.
Vrou ná ʼn week in nuwe huis vermoor
Sy het eindelik verlede week amptelik in ʼn plek van haar eie ingetrek en die aand voor haar dood nog vriende onthaal.
Egpaar in hof oor moord op 74-jarige vrou
Die 74-jarige vrou se verkoolde liggaam is op 5 Januarie naby ʼn hoërskool in Kroonstad gevind.
Vrou leer dowe Yorkie reageer op gebaretaal
Sy vertel sy het Yogi, ʼn dowe Yorkie, as agt weke oue hondjie in Desember op haar verjaarsdag as verrassing gekry nadat sy maande lank na ʼn dowe hondjie gesoek het.
Vier sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Paramedici het ook op twee mense in die vragmotor afgekom wat beseer is.