Toe hy Maandag omstreeks 08:30 terugkeer, het hy gesien hoedat van die skape op die plaas met toue vasgebind was en 11 reeds gevrek het.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
Hoop vir ‘liefdevolle Bobby’ ná operasie
“Bobby is met ʼn ketting om sy nek vasgemaak en namate hy groter geword het, het die ketting al stywer en stywer om sy nek getrek.”
‘Reeksmisdadiger’ vas vir moord op Bloem-sakeman
ʼn 29-jarige verdagte sou na verwagting Donderdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn in verband met die moord op Louis Siemens (52), die besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal wat in Mei verlede jaar in die parkeerterrein van ʼn winkelsentrum doodgeskiet is.
Mangaung vermors 13 miljard liter water
Die Mangaung-metro, wat Bloemfontein en ander omliggende dorpe bedien, het verlede jaar 13 miljard liter water verloor weens lekkasies en swak instandhouding.
Baljaar in Bloemfontein dié vakansie
Verruil jy dié vakansie die ongerepte kusdorpies vir die pragtige Rosestad? Met al dié aktiwiteite wat Bloemfontein bied, wie hoef nou by die see te gaan uitspan?
‘Dit gaan goed’ met Naka
Naka Drotské is steeds in die waakeenheid van die Mediclinic Bloemfontein maar “dit gaan goed”.
Huishulp wat Bloem-gesin wou beskerm ter ruste gelê
“Ek verwag om net een keer deur hierdie lewe te wandel. Enigiets goeds wat ek kan doen, of enige vriendskapsdaad wat ek teenoor enige lewende kan openbaar; laat ek dit nou doen.” Met dié woorde is Mita Koromang Maphinya ter ruste gelê.
Naka ‘toon goeie vordering’
Drotské is steeds onder verdowing en aan ʼn ventilator gekoppel, maar “toon definitiewe verbetering”.
Standbeelde vertel die verlede
Die standbeeld van pres. MT Steyn is nou amptelik ook nie meer welkom op die Kovsie-kampus nie maar al is ons erfenis nie waar dit altyd was en waar ons dit onthou nie, het dit nie verdwyn nie, skryf Alet Rademeyer.
Worsie sterk mooi aan ná amputasie
”Die jaar oue hondjie is maar nog baie slaperig, maar hy is oukei.”
Man vas ná hy vrou glo by kitskosrestaurant aanrand
“Daar word beweer ʼn 29-jarige vrou was in die deurrybaan toe sy vir die voertuig voor haar toeter geblaas het om vorentoe te beweeg. Die bestuurder van dié voertuig het glo uit sy motor geklim en na die slagoffer se voertuig gestap.”
‘Ongewenste geskenk’ nou sy been kwyt
“Die eienaar het volgehou sy was nie van plan om geld te bestee aan ʼn hond wat sy present gekry het nie.”
Twee sterf in ongeluk in Bloemfontein
Twee mense was in die voertuig vasgekeer.
Skrywer se huishulp sterf ná wrede aanval
“Toe ek gegryp is, het sy nog harder geskree, en toe skielik stil geraak.”
Botsing op N8 eis lewe van 5
By nadere ondersoek het paramedici op drie mense afgekom wat buite die eerste voertuig gelê het en twee wat nog binne-in vasgekeer was.
Maroela-skrywer, huiswerker in huis oorval
“As sy dit oorleef, weet ons nie of sy weer dieselfde gaan wees nie.”
Video: Gewilde Bloem-kuierplek brand af
Een van die werknemers van die restaurant het glo ʼn ontploffing gehoor en toe ondersoek ingestel en gesien dit brand.
UV-besluit oor MT Steyn-standbeeld ‘kortsigtig’
Dit het intussen ook aan die lig gekom waarnatoe die standbeeld geskuif sal word.
Nog ʼn polisiebeampte vas ná moord op Bloem-sakeman
Nog ʼn polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Louis Siemens, ʼn Bloemfonteinse sakeman.
Vrou sterf ná ure in wrak
“Sy was ʼn regte ou skouertjie om op te huil en het vir almal tyd gemaak en na almal se probleme geluister.”