Net so onaanvaarbaar soos wat dit is om valslik, of as ʼn grap, “Bom!” op ʼn vliegtuig te skree, net so onaanvaarbaar behoort dit te wees om, ongeag die konteks, “Kill the Boer! Kill the Farmer!” in ons misdaadgeteisterde land te dreunsing.
Alles vir die sleutelwoord "Kill the Boer"
Mpumalanga Landbou bekommerd oor ‘Kill the boer’
“Ons aanbod is ʼn praktiese een – om vaardighede aan ons gemeenskappe oor te dra, wat baie beter is as een van verdelende politieke retoriek.”
YouTube waarsku oor ‘Kill the Boer’
Die gewilde platform sê ʼn video van EFF-lede wat die omstrede lied buite die hof sing, kom neer op haatspraak.
Gʼn plek vir dié lied in demokrasie
Die EFF het die uitspraak in die “Kill the Boer”-regstryd verwelkom, maar verskeie ander partye sê die lied is verdelend en stook die vlamme van rasseverdeling.
‘Kill the Boer’ nie haatspraak – hof
Die hof het bevind dat AfriForum nie voldoende bewyse in die hof kon bied om te bevind dat die “Kill the Boer”-lied op haatspraak of onbillike diskriminasie dui nie.
‘Ek sál nog president word’ – Malema
Die EFF-leier kon nie in die gelykheidshof waarborg dat hy voortaan nie ’n beroep vir die slagting van wit mense sal doen nie.
‘Daar is nie plaasmoorde, daar is net moord’ – Malema
Julius Malema sê hy sal nie die sing van die “Skiet die boer”-lied in Senekal in 2020 veroordeel nie.
‘Julle het die verkeerde ou’ – Malema
Julius Malema sê hy sing nie self die “Skiet die boer”-lied nie, maar is nie gekant daarteen dat sy ondersteuners dié lied sing nie.
‘Skiet die boer’-hofstryd: Wit mense in SA blote ‘besoekers’
Die uitgesproke leier van die EFF het Woensdag begin getuig in die saak oor die omstrede “Skiet die boer”-struggle-lied.
AfriForum oorhandig ‘Kill the Boer’-boek aan Ramaphosa
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag ’n eksemplaar van die boek Kill the Boer per hand by die kantoor van president Cyril Ramaphosa afgelewer.
Polisie genader oor “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans”-pamflet
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus gaan ‘n klag by die polisie indien na aanleiding van die “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.”-pamflet wat verlede week op die kampus versprei is.
Studenteraad sê oor ‘rassehaat-pamflet’
Die studenteraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het in ‘n skrywe aan die universiteit se bestuur geëis dat daar onmiddellik opgetree word nadat ‘n pamflet wat lui: “Kill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans.” op die kampus versprei is.