Charene Agenbach van die Hoërskool Oos-Moot in Pretoria het nege onderskeidings in matriek behaal.
Alles vir die sleutelwoord "Pretoria"
Tuks-moord: ‘Hulle moes hom dopgehou het’ sê vrou
“Tuks was sy lewe. Hy het die kampus soos die palm van sy hand geken.”
Lyk van vermiste Tuks-werker op kampus gevind
Die liggaam van ʼn projekbestuurder by die Universiteit van Pretoria (UP) is Woensdagoggend in ʼn toilethokkie in ʼn badkamer gekry met ʼn plastieksak om sy kop.
Jennifer wil ʼn brawe dokter wees
Jennifer Dalgleish van Hoërskool Zwartkop in Pretoria het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, wiskunde, lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, rekenaartoepassingstegnologie, rekeningkunde en toerisme behaal.
Anita behaal agt onderskeidings, verfkwas in die hand
“Ek is eerder die persoon wat geglimlag het as die persoon wat nie terug geglimlag het nie.”
Só sê Anita Marais van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria wat agt onderskeidings behaal het.
Rudolf streef daarna om altyd sy beste te lewer
Rudolf Verryne van Hoërskool John Vorster in Pretoria het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskappe, elektriese tegnologie, ingenieursgrafika en ontwerp en inligtingstegnologie.
Bianca se hart sal altyd in Suid-Afrika wees
Bianca Ferreira van die Hoërskool Oos-Moot in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Die see, tee en mooi patrone maak slimkop Ané gelukkig
Ané Kritzinger van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het agt onderskeidings behaal in die 2015 matriek-eindeksamen.
Beloning uitgereik ná inbraak by regeringskantoor
Die Valke het Dinsdag ʼn beloning aangebied vir enigiemand met inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn vermeende bendelid wat in Desember kontant uit ʼn kluis in die Pretoria-kantoor van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) gesteel het.
Polisiekaptein se ‘moordenaars’ hul prokureur kwyt
Die vier verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle die Pretoriase polisieman kapt. Kenneth Poortman vermoor het, is hul prokureur kwyt omdat hulle glo nie sy dienste kon bekostig nie.
Man in sy huis vermoor
ʼn 51-jarige man is vermoor nadat drie mans Maandagoggend toegang tot sy huis in Wierdapark, Pretoria, verkry het.
Drie vas vir moord op Pta-polisiekaptein
Drie mans wat Saterdag glo ʼn polisiekaptein van Pretoria vermoor het, is in hegtenis geneem.
AfriForum: ‘Staat kan nie bewusmaking oor standbeelde skep’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag gesê die doringdraad wat om die Paul Kruger-monument op Kerkplein in Pretoria aangebring is, is ʼn kragtige boodskap oor die owerhede se gebrek aan leierskap.
Polisie ‘laks’ om plaasmoordenaar vas te trek
Die dogter van Johan Coetzee, ʼn boer wat in Mei vanjaar wreed op sy plaas in Bon Accord, noord van Pretoria, vermoor is, het gesê die polisie is opsetlik laks om haar pa se moordenaar vas te trek.
Vrou glo ná liefdesrusie in Centurion doodgeskiet
ʼn Vrou van Pretoria is Dinsdagoggend ten aanskoue van haar vriendin koelbloedig by ʼn treinstasie in Centurion doodgeskiet.
Pretorianers gewaarsku teen onwettige vuurwerke
Inwoners van Pretoria is Maandag gewaarsku dat diegene wat vuurwerke sonder die nodige toestemming gebruik, swaar beboet sal word.
#ZumaMustFall: ‘Optog net die begin’
Die organiseerders van die #ZumaMustFall-optogte het gesê dit was net die eerste treë tot verandering.
[Foto’s] Vier swaar gewapendes sak toe op Pta-vulstasie
Vier swaar gewapende mans het Dinsdagaand op die Engen-vulstasie in Rigelweg, oos van Pretoria, toegeslaan.
[Foto’s] Duisende ruk op teen Zuma
Duisende mense het onderskeidelik in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad bymekaargekom in optogte teen pres. Jacob Zuma.
Pta peuter brand erg met kookwater
ʼn Eenjarige peuter van Pretoria moes Dinsdag per helikopter hospitaal toe geneem word nadat hy kookwater oor homself uitgegooi het.