ʼn Tienjarige meisie van Brasilië het geboorte geskenk, ure nadat sy by die skool oor maagpyn gekla het.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 Julie 2015
Foto’s: Ses vas ná waaghalsige bankroof
Ses verdagtes is in hegtenis geneem op aanklag dat hulle deel was van ’n groep van 13 verdagtes wat ’n bank in Hammanskraal, noord van Pretoria, beroof het.
Munisipale bestuurder doodgeskiet
ʼn Munisipale bestuurder is deur drie gewapende mans in Ladysmith doodgeskiet, het die KwaZulu-Natalse polisie Vrydag gesê.
Prasa-hoof sê sy afdanking is onwettig
Lucky Montana, afgedankte hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), het Vrydag aan verslaggewers gesê die besluit deur Prasa se raad om hom af te dank is onwettig.
Oorblywende 5 SA’ners in China gaan vrygelaat word
Die oorblywende vyf Suid-Afrikaners wat in China in aanhouding is, gaan vrygelaat word, het die departement van internasionale betrekkinge en samewerking bekend gemaak.
ToekomsVenster: Verantwoordelikheid, ʼn kernwaarde vir ons tyd
Here help my om hulle met verantwoordelikheid te versorg en te koester.
Toetse binne `n toets vir Bokke
Damian de Allende en Jesse Kriel het `n raap-en-skraap-span verlede week ore aangesit. Kan hulle dit weer doen teen een van die beste agterlyne in die wêreld? Dis maar een van die vrae wat Saterdag (12:05) in Brisbane beantwoord sal word.
Resep: Sjokoladekoekiedeeg-balletjies
So ietsie soets vir die naweek doen mos nie skade nie, of hoe? Wel, nie veel nie …
Luister: SA se toptalent by vanjaar se Want ons kan-konsert
Die Want ons kan-konsert bring die afgelope 12 jaar al van die land se toptalent bymekaar vir ʼn goeie doel en vanjaar se konsert beloof om weer die gehoor te bekoor. Maroela Media het met een van die organiseerders van die projek, Margit Meyer-Rödenbeck, gesels oor hoe die projek ontstaan het en wie almal vanjaar daar te sien is. Sy vertel ook meer van vanjaar se begunstigdes.
Luister: Studente praat oor die waarde van internskappe
Wilhelm Reichert en Pieter Strauss is tans albei studente aan die Universiteit van Bloemfontein wat tydens die wintervakansie internskappe by burgerregte-organisasie AfriForum in Pretoria voltooi het.
Luister: Hulp en raad vir mammas van premature babas
Maroela Media het met dr. Welma Lubbe gesels oor die versorging van premature babas. Sy het ook ʼn paar wenke rondom ontwikkeling en voeding van dié babatjies gedeel.
Kleuters uit motor by winkelsentrum gered
Twee kleuters moes Vrydagoggend gered word nadat hulle in ʼn motor by ʼn Pietermaritzburgse winkelsentrum toegesluit was.
67 minute: Maak jóú wêreld ʼn beter plek
Op 18 Julie word mense aangemoedig om ʼn verskil te probeer maak in hulle omgewing of gemeenskap.
Luister: Pretorianers skud hulle vere reg vir eerste boekfees
As jy lief is vir lees, meer oor die skrywers van jou gunsteling boek wil weet of wil hoor wat is nuut op die boekrak in Augustus, is die BoekeJol en FilmRolfees net die plek vir jou.
Tienerseun sterf ná jaagtog agter kapers aan
Stoffel van Tonder (17) is Donderdagaand in die hospitaal oorlede nadat hy en sy broer verlede week in ʼn ongeluk betrokke was terwyl hulle ʼn vermoedelik gekaapte motor agternagesit het.
Meisie (12) neem eie lewe; glo oor boelies
Langs haar op die toneel het sy ʼn rooi boks gelos met nege briefies vir die mense naaste aan haar.
Goeie nuus: Jong Stellenbosser op pad na NASA
Twee Suid-Afrikaanse leerders vertrek binnekort vir twee weke na Houston, Texas waar hulle aan NASA se United Space School-program by die Johnson Ruimtesentrum sal deelneem.
‘Batman’-skieter skuldig aan moord
James Holmes (27) wat in 2012 in Colorado tydens die bekendstelling van ’n nuwe Batman-rolprent op teatergangers losgebrand en twaalf mense doodgeskiet het, is deur ’n jurie aan moord skuldig bevind.
Kliniese All Blacks druk vyf keer
Die Poemas was nogal goed, die All Blacks skitterend. Vandaar dat Richie McCaw se Nieu-Seelandse span die 2015-Rugbykampioenskap met `n oorwinning van 39-18 afgeskop het.
Uitdrukking: Met iemand draak steek
Al ooit gewonder waar “draaksteek” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie vir die legende agter dié uitdrukking.