Warrick Gelant. Hierdie Blitsbok van 2014 het Vrydagaand die Pumas deurmekaar gehardloop en dronk gespeel in ʼn wedstryd waarin die Blou Bulle genoeg gedoen het om in die Curriebeker se halfeind-wedloop te bly.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Oktober 2017
Ma, seun (5) by skool raakgery
ʼn Ma en haar vyfjarige seun is Vrydag by ʼn skool raakgery toe die bestuurder van ʼn voertuig beheer verloor en deur die grensmuur geploeg het.
Spioenasiebande-saak: Partye eis Zuma se kop
“Die Nasionale Vervolgingsgesag moet ophou om as die beskermer of verdediger van ʼn strafbare verdagte op te tree.”
Waar is Suid-Afrika se agtstemanne?
Springbokrugby het nog altyd baie goeie spesialis-agtstemanne gehad, maar nou lyk dit of die produksielyn opgedroog het.
Kaapstad-waterkrisis: ‘Beurtwater ʼn onverwagse skok’
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het Vrydag aangekondig dat beurtwater die stad se voorland is.
Aanbieding lei tot stormloop by laerskool, 19 beseer
“Ons vra om verskoning vir die betreurenswaardige voorval.”
ToekomsVenster: Vervreemding
Maak ons oë oop om die nood van mense rondom ons raak te sien. Ontroer ons harte en vul ons met ontferming. Hier is ons! Gebruik ons!
Nóg ʼn herrie oor Steve-video
“In dié geval kan dit tot ʼn boete van tot R50 000 of 10 jaar gevangenisstraf, of albei, lei.”
Luister: Polisiekar terug met vollengte album
Die Bende, beter bekend as die manne van Polisiekar, se lankverwagte vollengte album, Selfmedikasie, is vandeesmaand uitgereik.
Onderwys – veel meer as ʼn halfdagwerkie
Onderwysers moet deesdae nie net meer oor uitstekende vakkennis beskik nie, hulle moet ook kultureel sensitief, polities intelligent en sosiaal buigsaam wees.
Harvey Weinstein ‘hét my verkrag,’ sê aktrise
Die aktrise het haar Vrydag tot sosiale media gewend om te sê dat sy deur die rolprentmagnaat verkrag én betaal is om stil te bly.
Twee klubs nog elke keer in GB-kwarteind
Twee van die klubs wat Saterdag in die kwarteindronde van die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Bekerreeks speel, was nog elke keer daar sedert die reeks in 2013 as die Gemeenskapsbeker in sy huidige vorm ingestel is.
Zuma reageer op hofuitspraak
Pres. Jacob Zuma het in ‘n verklaring reageer op die appèlhof se uitspraak in die sogenaamde spioenasiebande-saak.
[Video] Die tragiese ballade van ʼn ‘linkse’ slak
Jeremy, ʼn “linkse” bruin tuinslak, is Woensdag dood aangetref in ʼn yskas in ʼn Britse navorsingslaboratorium.
Tshwane-slimmeters: Hof sê oor kontrak
“Ons is baie tevrede met vandag se hofuitspraak.”
[Video] Vrou pak haai kaalhand in getypoel
Die vrou “verstaan nie eintlik” waaroor die bohaai gaan nie, sê sy.
[Foto’s] Padtoets: Bruikbare weeldewa
Uiters luuks en prakties is gewoonlik nie sinoniem nie. Volvo stem egter nie heeltemal saam nie. So ook nie met die gewone Duitse patroon van wat ʼn luukse motor is nie, skryf Brendon Staniforth.
Woord: adamsappel
Waar kom die woord “adamsappel” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Ma vermoor seun (3) omdat hy na pa lyk
“Moenie my verkeerd verstaan nie – ek was wel lief vir daardie seun. Maar daar was ook ʼn deel van my wat hom gehaat het omdat hy na sy pa gelyk het en omdat hy sy pa se kind was.”
KZN-storm eis ook paramedikus
“Ons innige meegevoel met sy familie, vriende en kollegas.”