Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. (Efesiërs 2:8)
ToekomsVenster: God sal jou help
Vir hulle wat God liefhet werk alles ten goede, uiteindelik. Wag daarop. Verwag dit. Moenie opgee op die geloof nie.
Luister: Griekwagebed – Die wegloopseun
“Die wegloopseun”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Karos orie dyne” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Gedagte vir die dag: God gee vir jou lig
Wie in die donker loop en geen lig sien nie, moet op die Here vertrou, moet op sy God steun. (Jesaja 50:10)
ToekomsVenster: Die kortste pad na herlewing
Hoe help jou lewe ander mense om die God van genade te vind?
Luister: Griekwagebed – Psalm 104
“Prysig die Jirre, my siel hie binne in my! My God is byrie grootste groot veby!”
Gedagte vir die dag: Geloof
As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon. (Hebreërs 11:6)
ToekomsVenster: Die Here maak nie foute nie
Ongeregtigheid word gestraf. God slaap nie het die ou mense gesê. Trouens dit is die boodskap van Ps. 121, nie waar nie? Daar kom ʼn dag van afrekening.
Luister: Griekwagebed – As ek ’n dyf gewas het
Luister hier na die Griekwagebed “As ek ’n dyf gewas het” deur Hans du Plessis. Dit word deur Veronica Geldenhuys voorgelees en het by Lapa Uitgewers verskyn.
Gedagte vir die dag: Hy het aan die kruis gesterf
Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe. (Jesaja 43:4)
ToekomsVenster: Doen doodgewoon wat reg is
Dit is nie te moeilik om te verstaan nie.
Luister: Griekwagebed – Wees bly
Kom luister saam na “Wees bly!”, ʼn Griekwagebed uit “Karos orie dyne”. Dit is deur Hans du Plessis geskryf en word deur Veronica Geldenhuys voorgelees.
Gedagte vir die dag: Wat soek julle?
Toe hulle weggaan, het Jesus met die mense oor Johannes begin praat en gesê: “Waarna het julle in die woestyn gaan kyk?” (Matteus 11:7)
Kersfees in Colombia vir vervolgde Christene
In Colombia kan dit gevaarlik wees om Jesus lief te hê en vir Hom te lewe.
ToekomsVenster: Waarom Here?
Is daar vandag ʼn “waarom” op jou lippe? Jy kan maar met die Here daaroor praat.
Gedagte vir die dag: “Gaan vertel …”
Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien …” (Matteus 11:4)
Gedagte vir die dag: Twyfelaars
“Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?” (Matteus 11:3)
Gedagte vir die dag: Roem in sy genade
Die Here het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. (2 Korintiërs 12:9)
ToekomsVenster: ’n Gees van welwillendheid
Sal jy hierdie week van rou en berou nou opvolg met ʼn gees en ingesteldheid van welwillendheid?
Gedagte vir die dag: Sy heerlikheid aan ons geopenbaar
Ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie. (Romeine 8:18)