ʼn Australiër het doodsdreigemente gekry nadat hy besluit het om sy vrou se van te vat ná hul troue.
Vreemd
Wanneer word daar gewerk?
Wanneer handel ons meeste take af? Watter dae van die week is die produktiefste? Wat van maande of selfs seisoene? Hier is al die antwoorde.
Kar bars deur tweede verdieping van gebou
Foto’s deur die plaaslike brandweer wys hoe die motor gedeeltelik in die gebou vassit.
Foto’s: Dié gesinsfoto’s het almal aan die lag
ʼn Professionele fotograaf se swak redigeerwerk van ʼn gesin se groepsfoto’s het almal aan die lag.
Video: Slim oplossing vir bruide in die knyp
Hier is ʼn kreatiewe oplossing vir bruide in wye tabberds!
Video: Só sokkie jy met ʼn plaashek
Hy wou sommer net ʼn vriend en sy dogters laat glimlag toe hy die plaashek vasgegryp en met dié hek gesokkie het, vertel Johan Naudé. Nou het ʼn video van sy sierlike danspassies – wat bykans 400 000 keer gekyk is – soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Video: Brrrr! SA’ner swem te lekker in Rusland se ysgat
Volgens Jaco van Niekerk, oorspronklik van Pierre van Ryneveld in Centurion, is daar een seker manier om van verkoues en ander siektes in die ysige Rusland ontslae te raak – om in die ysgate te swem!
Lasbrief vir koningin Elsa van ‘Frozen’ uitgereik
ʼn Polisiedepartement in Indiana, Amerika, het ʼn lasbrief vir inhegtenisneming uitgereik vir koningin Elsa van die fliek “Frozen”.
Monarg glo ‘histeries’ oor Markle se humoristiese Kersgeskenk
“Die monarg was histeries. Dit was ongelooflik snaaks – veral toe die Corgi-hondjies dit in die hande probeer kry het.”
Jagluiperd kry grootste werpsel nóg
Die jagluiperd en haar welpies, vyf wyfies en drie mannetjies, is gesond.
Foto’s: Skouspelagtige Niagara-valle ʼn winterwonderland
Die bekende Niagara-valle in Noord-Amerika het in die snerpende winterkoue in ʼn ysige sprokiesland verander.
Video: Speelding met oorlede ma se stem roer harte
ʼn Seun van Florida in die VSA het hierdie Kersfees ʼn geskenk ontvang wat harte reg oor die wêreld geroer het.
Vrou geskok oor kragrekening van $284 miljard
Horomanski het vermoed haar gesin het hul Kersliggies verkeerd gekoppel.
Maroela Media se 10 vreemdste stories vir 2017
Maroela Media se vreemdste stories van die jaar.
Kersvakansie in die ruimte?
Rusland is besig om ʼn ruimtehotel te ontwikkel wat wanneer dit voltooi is, aan die internasionale ruimtestasie gekoppel sal word.
Pous Franciskus het mikroskoop nodig om sy Kersgeskenk te sien
Litaue het pous Franciskus ʼn Kersgeskenk gegee wat nie met die blote oog gesien kan word nie.
Video: Die kuns van Kersvader-wees
Hoe word jy ʼn regte Kersvader? Dis meer as net ʼn rooi pak en ʼn wit baard.
Groot spyt oor dié tatoe
Die tatoe was veronderstel om ʼn tydelike tatoe en ʼn grappige oomblik vir die gesin te wees, maar dit het nou ʼn permanente fout vir een vrou geword.
Video: Vyfjarige bel nooddienste oor “Grinch Kersfees wou steel”
Die ”Grinch” is toe ook later toegesluit.
Wiegeliedjie vir ʼn babahondjie
ʼn Dogtertjie wat ʼn wiegeliedjie aan ʼn nuwe babahondjie sing, word wyd op sosiale media gedeel.