Michael Schumacher se hospitaaldokumente rakende sy koma ná ʼn ski-ongeluk is glo gesteel en word nou te koop aangebied.
Alles vir Dinsdag 24 Junie 2014
Renosterstropers kry 12 jaar
Twee mans van Mosambiek is elk tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan renosterstropery in Limpopo.
Pieter Mulder glo deur EFF-LP uitgejou
ʼn LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het glo Vrydag vir dr. Pieter Mulder, die leier van die Vryheidsfront Plus (VF+), as ʼn “f****n boer” uitgejou en Mulder gevra om hom te “bl**sem”.
Nuuskommentaar: Platinum-skikking maar nog ‘n middelvinger vir landbou
Maar terwyl die liggie in die mynskag aangegaan het, het die regering weer met een van sy “meesterskuiwe” ‘n stap nader aan rampspoedigheid gevoer.
Video: Blitspatrollie haas na misdaadtoneel
Het jy al ooit gewonder hoe dit voel om saam met die polisie se blitspatrollie na ‘n misdaadtoneel te haas deur teen ‘n hoë spoed deur die verkeer te vleg?
Minister kan dalk tronk toe oor hofbevel
Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, kan moontlik tronk toe gaan nadat hy glo ‘n hofbevel geminag het, berig die Sowetan.
Foto’s: Man uit voertuig geslinger ná botsing op besige snelweg
ʼn Man is Maandagaand dood en twee mense beseer in ʼn ongeluk op die N3-snelweg in Durban.
ANC pos vier Limpopo-burgemeesters
Die ANC het Dinsdag gesê hy het vier burgemeesters van Limpopo afgedank.
Griekwastad-moorde: Tiener se vonnisoplegging hervat
Die tienerseun wat skuldig bevind is aan die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad, se vonnisoplegging hervat Dinsdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley.
Springs-gruwelhuis: Ma vandag in hof
Die ma van die vyf kinders wat glo jare lank deur hulle pa in ‘n huis in Springs aan die Oos-Rand aangehou en aangerand is, verskyn Dinsdag in Springs-landdroshof nadat sy ook in hegtenis geneem is.
Zuma oorweeg Tlakula se versoek vir spesiale verlof
President Jacob Zuma oorweeg Pansy Tlakula, beleërde voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), se versoek vir spesiale verlof.
Oud-Springbok, vriende aangeval en beroof
Die polisie in Port Alfred in die Oos-Kaap is op soek na vier mans wat ‘n voormalige Springbok-rugbyspeler en twee van sy vriende die naweek aangeval en beroof het.
Platinumstaking: ‘Humanitêre krisis nog lank nie verby’
Solidariteit Helpende Hand het die uiteindelike einde aan die platinumstaking verwelkom, maar beklemtoon dat die krisis nog lank nie opgelos is nie.
Gedagte vir die dag: Deur sý wonde …
Mark 1:41 – “Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sê toe vir hom: ‘Ek wil. Word gesond!’”. Die melaatse…