Koos Marais, skrywer van “Die Keiservoël oor Namaland”, kon altesaam 400 eksemplare van die boek vandeesmaand aan die goewerneur van die Hardapstreek, haar edele Esme Isaacs, skenk. Hy verduidelik waarom dié boek so belangrik is.
Alles vir die maand Desember 2016
Ma, kind (5) val saam na dood
ʼn Ma en haar vyfjarige kind het Sondagmiddag saam na hul dood geval.
Boek: Die Keiservoël oor Namaland
ʼn Namakommando gelei deur Cornelius Fredericks, skoonseun van Hendrik Witbooi, oorval hulle, maar Cornelius laat hulle veilig wegkom, net om self in die hande van sy teenstanders te val. ʼn Band ontstaan tussen die jong Ernst Luchtenstein en die gevange Namakaptein, Cornelius Fredericks.
Mensehandel: Dié Karoo-kinderhuis het jou hulp nodig
Mensehandel: ʼn Bedryf wat wêreldwyd vinniger groei as enige ander kriminele bedryf. Só vinnig dat Suid-Afrika, te danke aan skrikwekkende statistieke, onder een van die top tien Afrikalande gereken word.
Is ʼn Nieu-Seelander die antwoord?
Die name van Nieu-Seelandse rugbyafrigters word nou links en regs rondgegooi nadat daar Sondag bespiegel is dat Dave Rennie se naam in die hoed is om by Allister Coetzee as afrigter oor te neem.
Thabazimbi-moord: Verdagte sterf
Bertie Cilliers, ’n mynbestuurder en boer, is Vrydag op sy hoewe buite Thabazimbi doodgeskiet.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 5 Desember 2016
Georic Lomas se lied, “Bazaruto”, bly vir die derde week op nommer 1.
Kawasaki Versys 650: ʼn Motorfiets wat beïndruk
Die klank uit die verkorte uitlaatpyp is iets om te beleef. Ek ry gewoonlik met oorpluisies, maar vir die Versys se simfonie het ek hulle uitgehaal, skryf Brian Cheyne.
Nuuskommentaar: Gaan hoes of betaal dié keer faal?
Ons hoor al hoe meer van ʼn moontlike belastingboikot weens wanbesteding en korrupsie in die staat. Maar is dit so maklik?
Grubotsing eis 11
ʼn Grubotsing, op die N1-snelweg tussen Modimolle (Nylstroom) en Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo, het laat Sondagaand die lewens van 11 mense geëis. Sommige van die oorledenes is onherkenbaar verbrand en hul ouderdomme en geslag sal deur ʼn forensiese ondersoek bevestig moet word om hul identiteit te bepaal.
‘Verlamde’ rugbyspeler loop: ‘Die Here het elke gebed gehoor’
“Ons wil nooit vir mense jok en sê ons het nooit slegte tye in hierdie afgelope twee jaar gehad nie. Dit was ʼn baie lang pad tot hier, maar ons het net heeltyd geglo die Here sal vir Ollie die deure oopmaak wat hy nodig het en Hy het dit ook gedoen.”
[Resep] Drie-bone-tamatiebredie met lamsrib
Hierdie gereg klink hemels en dit lyk asof dit sommer ʼn gesonde bederf ook is!
Woord van die week: fout
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “fout”
Tweejarige wys sy kuns
Hy het sy kunswerk, wat Picasso in sy graf sou laat omdraai van plesier, op 20 maande die lig laat sien.
Twee kante van die 2016 politieke muntstuk
Dit bly egter nog onseker op watter sy die 2016 politieke muntstuk vir Suid-Afrika gaan val. Wat wel soos ʼn paal bo water staan, is dat niks meer seker is in hierdie nuwe politieke landskap nie.
Entrepreneurskap: Om waarde toe te voeg
Hiermee ʼn voorsmakie van Jacques Basson van Klipkouers onderhoud met Hannes Dreyer.
Vrystaat-boer skiet ‘aanvaller’, vier vas
ʼn Boer van die Vrystaat, wat met ʼn speelgoedpistool gedreig en daarna aangerand is, het glo sy vermeende aanvaller geskiet en gewond.
Egpaar dood in bakkie gevind
ʼn KwaZulu-Natalse egpaar is Sondag dood in hul bakkie in die Kwadabeka-gebied in Durban gevind.
[Foto’s] Drie dood, talle beseer toe bus rol
Minstens drie mense is dood en talle beseer, nadat ʼn passasiersbus Maandagoggend teen ʼn steilte langs die M1-Higginson-snelweg in Chatsworth, KwaZulu-Natal, afgerol het.
Koekoek-sindroom in die onderwys het ernstige gevolge
Elke kind in Suid-Afrika het ʼn grondwetlike reg op gehalte-onderwys! Kom ons, as ouers en grootouers, nog die opvoedingsplig wat op ons rus na of speel ons koekoek?