David Makhura, die Gautengse premier, het ouers Woensdag gerusgestel dat “alles moontlik gedoen sal word” om te verseker dat al 40 000 kinders wat nog op die waglys is by skole in die provinsie geplaas sal word.
Alles vir Woensdag 11 Januarie 2017
Man vas ná hy teen meer as 200 km/h jaag
Die man moet binnekort in die landdroshof verskyn.
Foto’s en video: Barack Obama groet
Pres. Barack Obama het Amerika Dinsdagaand in ʼn emosionele toespraak gegroet.
[Foto’s] Graad een, hier kom ons!
Vandag word sosiale media en Whatsapp-groepies oorval met foto’s van haasbekkies, dogtertjies met vlegsels en poniesterte en blinkoogseuns wat reg is vir hul eerste skooljaar. Maroela Media het by ʼn paar laerskole in Pretoria gaan inloer om te sien hoe dié klomp graadeentjies se eerste skooldag verloop.
VSA: Obama en ander futlose aksies teen Donald Trump
Enigiemand wat Amerikaanse politiek volg kan maar hul sitplekgordels vasmaak: Soos met die verkiesing is dit weer Trump teen die media, teen die Demokrate en les bes, teen die Republikeine, Nico Stegmann.
Ysland besin weer oor EU
Bjarni Benediktsson, voormalige minister van finansies en leier van Ysland se Onafhanklikheidsparty, sal die nuwe staatshoof van dié land wees nadat sy party, wat as regs bestempel word, ʼn koalisie gesluit het met twee ander partye.
Vier kinders sterf op pad skool toe
“Vier laerskoolkinders, drie seuns en een meisie, is in die ongeluk dood.”
[Foto’s] Man vas vir geweer in yskas
ʼn 34-jarige man is Dinsdagmiddag in Pretoria in hegtenis geneem nadat ʼn .303-geweer in sy yskas gevind is.
Gedig: nomadismes ( ʼn fragmentarium)
so koester ek jou
klein maaksel woorde
Boek: Stories uit die Eikewoud
Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie. Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou.
Klein Logan verloor sy stryd
“Rus sag by liewe Jesus my engelkindjie.”
Twee in hof ná klapper in seun (12) se gesig ontplof
Twee broers wat na bewering ʼn klapper aan ʼn 12-jarige seun gegee en hom aangesê het om dit aan te steek voordat dit in sy gesig ontplof het, het Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Polisieman-pa skiet glo seun se moordenaar dood
ʼn 25-jarige verdagte is Dinsdag in die vroeë oggendure tydens ʼn huisroof, waarin ʼn jong man vermoor is, in Newslands West buite Durban doodgeskiet.
Vandag se sportnuus
Die grootste aandagtrekkers is beslis die wêreld se naasbeste speler, Rory McIlroy, asook Suid-Afrika se goue seun, Ernie Els.
Nuuskommentaar: Kankerbalkies eis baie
Hoewel rook lande enorme bedrae per jaar kos, bied dit ook aan regerings die geleentheid om deur aksynsbelasting (sondebelasting) ruim te skep.
Jhb-motoriste gewaarsku oor dienslewering by lisensiekantore
Die stad Johannesburg het inwoners gewaarsku dat dienslewering by sommige lisensiekantore in die stad beïnvloed gaan word nadat verskeie amptenare weens bedrog en korrupsie in hegtenis geneem is, met meer inhegtenisnemings wat gaan volg.
Danabaai-brande: Verdagte in hof
Daar was glo nie genoeg bewyse om die beskuldigde vir brandstigting aan te kla nie, maar hy is deur die staatsaanklaer ingevolge ʼn munisipale verordening aangekla.
Dís hoekom ek hoop het
Jy hoef nie die slagoffer van ʼn staatlose staat in 2017 te wees nie! Stefan Pieterse van AfriSake verduidelik waarom hy hoop vir 2017 het.
Tiener verdrink in Kliprivier
ʼn Tienerseun het in die Kliprivier naby Witbank in Mpumalanga verdrink.
Wind waai in rigting van Afrika-nasionalisme
Leopold Scholtz ontleed die basiese strekking van pres. Jacob Zuma se jaarlikse 8 Januarie-boodskap.