Avontuur-junkie Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by ‘n perlemoenstroopsindikaat. Dinge gaan warm raak hier in die rustige seedorpie!
Alles vir Dinsdag 20 Junie 2017
Man vas vir Eskom-vrou se moord, gerugte wek kommer
“As die bewerings waar is, dan het Eskom geen keuse as om volle verantwoording vir haar afsterwe te neem nie.”
Man in bewegende voertuig doodgeskiet
ʼn Man is Dinsdag helder oordag in ‘n bewegende voertuig in Sandton, Johannesburg doodgeskiet.
Reserwebank reageer heftig op OB se aanbevelings
Die Reserwebank het gesê die OB se aanbevelings om die mandaat van die bank in die Grondwet te verander is onwettig en val buite haar magte.
Tyd, genade en om nie ʼn Eli te wees nie
Hoe lyk my binnekring – my familie, my gesin? Is God tevrede? Dit is duidelik dat dit vir God belangrik is dat ons huis in orde moet wees en ons kinders kerngesond moet wees.
[Video] Tips & Trix: Stel jou kampeerterrein op
In dié episode van Tips & Trix met Simoné en Francois kry jy ʼn paar oulike wenke om jou kampeerstaanplek op te stel.
Terugslag vir Radio Raps
Rikus de Beer se agent het Dinsdag gesê sy bestuurspan is vandeesweek genoodsaak om ʼn verdere drie optredes uit te stel.
Die Leeus begin hul toerritme vind; Chiefs ontgeld dit
Dit was nie naastenby die Chiefs se beste span nie, en ook net ʼn paar van die Britse en Ierse Leeus se waarskynlike toetsspan, wat mekaar vier dae voor die eerste toets teen die All Blacks in Hamilton gepak het.
Meisie sterf in kwadfietsongeluk: ‘ʼn Engeltjie is gevat’
“Die kwadfiets het die enigste klip in die omgewing getref en byna net op sy sy gaan lê. My kind het in my arms doodgebloei.”
Oudskoolhoof vas wat glo tiener verkrag
ʼn Voormalige skoolhoof van ʼn private skool in Limpopo is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van ʼn 15-jarige meisie.
Brandstof eersdaags dalk goedkoper
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het vandeesweek gesê motoriste kan dalk einde vandeesmaand goeie nuus te wagte wees.
Chapmanspiek-pad onbepaald gesluit
Motoriste word aangeraai om Ou Kaapse Weg as alternatiewe roete te gebruik.
Juanita du Plessis deel goeie nuus
“Ek is so dankbaar en geseënd.”
Hoe rig jy vir vyf maande nie ʼn span af nie? Maklik!
Hoe kry enige toerspan dit reg om vir vyf maande deur Nieu-Seeland te toer, in 33 wedstryde en vier toetse teen die All Blacks te speel en boonop nie ʼn afrigter te hê nie?
Man se lyk in veld gevind
Volgens paramedici het ʼn verbyganger die liggaam in die veld gewaar.
NW-premier vra vir spoedige aksie ná plaasmoord
Hanno Steyn is Vrydag deur drie onbekende mans aangeval. Hanno en sy ma, Sagie Steyn (75), woon alleen op die plaas.
Kampsbaai-moord: Kroegman getuig oor Novella se ‘bisarre gedrag’
Die kroegman by die Camps Bay Retreat-hotel waar die Amerikaner Gabriela Alban vermoor is, het Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die beskuldigde, Diego Novella, se “bisarre gedrag” in die vroeë oggendure van 29 Julie 2015 beskryf.
Vandag se sportnuus
Die Britse en Ierse Leeus speel vandag die volgende wedstryd op hul toer deur Nieu-Seeland.
Nuuskommentaar: Zuma-gif strem nou mynbou (en ekonomie)
’n Behoorlike katnes van onderlinge bande wat Zuma se Gupta-kabaal vorm, ontvou nou, maar soos die strop stywer trek neem die onderlinge onmin toe. Die voorgestelde mynbou-handves het nou boonop binne-in die katnes geval en verdiep ’n ernstige krisis.
Uitdrukking: Iets nie kan klein kry nie
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “Iets nie kan klein kry nie”